Verified Reviews
Witsand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Witsand
Rated 4.6 out of 5 based on 672 reviews.
"Good idea to take all groceries/wine, etc with you as supplies are limited locally. "
"Witsand bied alles wat mens nodig het vir 'n rustige en veilige vakansie."
"Rustige dorpie met geen winkels. Slegs 2 kafees met net die nodigste. Ideale plek om weg te kom van die stad en te ontspan en rus."
"Witsand is lieflik, ons sal graag weer daarnatoe gaan, dis rustig met pragtige uitsigte. Alhoewel daar nie baie winkels ens is nie, is Heidelberg naby genoeg dat dit geensins saak maak nie. Nella se winkel het die meeste goed wat jy dalk dringend kan nodig kry. "
"As jy net wil rus neem neem jou kruideniers saam en geniet hierdie pragtige natuur en drink dit in."
"Lovely little seaside town with swimmable water and a great beach."
"Beste visvangbestemming - behalwe die jaar was baie winderig en die vis was ook op vakansie."
"Witsand is 'n ideale plek vir sweefski as gevolg van die wind en die strandmeer, maar dis nie die beste vakansie-opsie vir gesinne met jong kinders nie. Daar was heelwat dae wat ons die kinders glad nie uit die huis uit kon vat tensy ons erens anders gery het nie."