Verified Reviews
Witsand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Witsand
Rated 4.6 out of 5 based on 672 reviews.
"Witsand is 'n klein plekkie, met die vriendelikste mense, wat sommer dadelik in jou hart in kruip!"
"Pragtige oord op Breëriviermonding geleë. Ideal vir boot-, hang-gliding en visvangvakansie."
"By Witsand waai die wind jou weg. Lekker see vir swem en visvang en heerlike strand vir stap."
"Very quiet. Relaxing. Just ensure all shopping is done beforehand. Beautiful surroundings."
"Witsand is fantasties! Het net nog voete nodig! Lieflike plek. Ons gaan beslis weer! "
"Die rustigheid van Witsand het ons geniet en ook die vriendelikheid van die mense."
"At the garage as you enter Witsand, the petrol attendant was very friendly and helpful."
"As jy wil shop is dit nie die plek vir jou nie. As jy natuurskoon en vrede soek het jy die plek gekry."
"Juis omdat Witsand so klein en rustig is, is dit die ideale plek om te gaan besoek buiteseisoen. En ons het gehoor dat dit behoorlik "kook" binne seisoen. Vriendelike "omgee" mense. "