Verified Reviews
Witzenberg Municipality
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Witzenberg Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 738 reviews.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Lemberg Wine Estate"Gaan toer gerus deur die dorpie. Moet nie vergeet om by die Hetvlock Casteel te stop nie."
Bovlei, Witzenberg Municipality
Dunstone Estate"The gravel road added to the rustic feel of the place. We loved everything about it."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Kan beslis meer tyd daar spandeer het."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Paddagang Fijne Wijne het die heerlikste hoender schnitzels en Moniki is 'n oulike plekkie met interessante sjokolade. Sal definitief albei plekkies voorstel om te besoek en dis net 5 minute uit mekaar!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
House 22 Tulbagh Road"Tulbagh self bied meer as wat ek voor beplan het en sal meer as 'n naweek vat om als te sien en te beleef."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Witzenberg Guest Farm"The people of Tulbagh were friendly and helpful. They are proud of the town and willing to share the information. Kerkstraat in Tulbagh has a wealth of information and interesting goodies to buy. We enjoyed spending a number of hours there."
Bovlei, Witzenberg Municipality
Wellington Country House Guesthouse"Die natuurskoon en uitsig maak dit baie spesiaal."
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Mon Desir Gastehuis"Vriendelike mense. Veilige en rustige omgewing."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
De Oude Herberg"Dit was ons eerste keer daar, maar ons gaan weer. Dit is 'n baie interessante dorpie ryk aan geskiedenis!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Schalkenbosch Wine Estate"Great dorpie met baie om te sien en te doen."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Small town, but lots of wine farms and places to visit. Beautiful clear skies at night."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Nuwerus Overnight Accommodation"Baie rustige omgewing met baie plase om te besoek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Rustic Private Cottage"Tulbagh is 'n pragtige dorp wat ek en my man al op verskeie geleenthede besoek het. Wat dit nog 'n beter maak is die feit dat ons hondjie altyd vriendelik ontvang word deur dorpenaars en daar is verskeie restaurante en wynplase wat ons klein baba, 'n Yorkie, met ope arms ontvang."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Brandwag"Quiet town, plenty of nice wineries and Buchanan craft beer."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Schalkenbosch Wine Estate"Beautiful town with lots of culture and beautiful museums. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages- African Delight"Die dorpie self is nie baie aanloklik nie, maar die ligging rondom is fantasties en alles is naby genoeg om vinnig te bereik."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Witzenberg Country Inn"Spandeer tyd in Tulbagh en ontdek dié juweel!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Saronsberg Wynproe 'n besliste moet."
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Mon Desir Gastehuis"Te min van dié dorp gesien. Was basies net in die aande op die dorp en dan op pad gastehuis toe."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fraaigelegen Farm"Mooi omgewing. Tulbagh se kelders maak lekker wyn, en die dorp en omgewing is ryk aan geskiedenis."