Verified Reviews
Witzenberg Municipality
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Witzenberg Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 738 reviews.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Kliphuis on Kleinfontein Farm"Tulbagh is 'n baie mooi dorpie met baie oulike plekke om te besoek, maar nie baie opsies vir mense met peuters nie."
Wolseley, Witzenberg Municipality
Koraalboom"Nice small town not to far from Cape Town Metropolis."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
De Hoop Farm Cottages"Geskiedkundige dorpie. Vriendelike mense. Heerlike eetplekke."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Mountain Manor"Pragtige omgewing. Die mense met wie ons te doen gekry het, was almal baie vriendelik en hulpvaardig."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Mont Rouge Cottages"Pragtige, idilliese dorpie met lekker wynplase soos Saronsberg."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"First time visiting Tulbagh and it exceeded our expectations. It is an ideal area for a relaxing weekend away, with mountains all around."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Schalkenbosch Wine Estate"Heerlik geëet by die Tulbagh Hotel. Baie goeie diens. "
Bovlei, Witzenberg Municipality
Merlot171 B&B"Sentraal geleë om die minder bekende wynlande te verken. Dagritte oor Bainskloof na Tulbagh en Ceres of na Riebeeck-Kasteel of Paarl is aanbeveel. Bovlei is 'n rustige en stil omgewing waar mens kan wegkom van die stadsgewoel. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Saronsberg Vineyard Cottages"Ons is self van 'n gastehuis en is van mening dat ons oorsese gaste meer aangemoedig moet word om Tulbagh te besoek. Dit is nie baie ver vanaf Kaapstad/Gordonsbaai en akkommodasie in die omgewing is te kus en te keur. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fisaasbos se Huis"Pragtige Bolandse dorpie met baie aktiwiteite om te bied."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Great town to visit. Especially love the quaint shops and galleries. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Mountain Cabin"Werk vir jul 'n lekker wynproe dag uit. Dis besonders!"
Bovlei, Witzenberg Municipality
Cummings Guesthouse"Ongelooflike mooi area wat ons vinnig weer wil verder kon verken."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Die dorpie het baie potensiaal maar van die winkels het tog afgeskeep gelyk. Kerkstraat is egter nog baie goed onderhou. Die omgewing is ongelooflik mooi."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Eikelaan Farm Cottages"Tulbagh is stil en rustig en Kerkstraat is prentjiemooi met al sy historiese geboue. Sal beslis weer teruggaan."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Lemberg Wine Estate"Besoekers aan Tulbagh moet kennis dra daarvan dat goeie winkels op Tulbagh maar skraps is."
Bovlei, Witzenberg Municipality
Val du Charron Wine & Leisure Estate"Redemption leather shop is a must."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Baie mooi! Baie lekker restaurant by die hotel. Vriendelike mense!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Citrus Self-catering Apartment"Tulbach is 'n baie mooi dorp, pragtige ou Kaapse boustyle, paddagang met winkel en restaurante moeite werd om te besoek. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
House 22 Tulbagh Road"Pragtige plek met meer as genoeg wynplase en plekkies om te besoek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fisaasbos se Huis"Tulbagh is 'n pragtige plattelandse dorpie, met genoeg buitemuurse aktiwiteite om ons tevrede te stel, bv. perdry, bergklim, stap. En moenie vergeet van al die mooi omliggende wynplase waar mens kan wynproe en selfs eet ook by sommiges. Ons gunsteling dorpie en net 'n uur uit die stad."