Verified Reviews
Zululand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand
Rated 4.4 out of 5 based on 1538 reviews.
"Dit is asemrowend mooi en rustig, maar hoewel ek die gevoel het dat dit deur en deur 'n toeriste-ekonomie is, is die aanwysings na bv. die strandmeer vir (nuwe) toeriste karig. (Selfs die GPS was deurmekaar.) Hoewel curio's oral beskikbaar is, is die verkopers nie lastig nie - komplimente met die balans!"
"Jy kan lekker wegkom van die stadslewe in die wonderlike natuur van St. Lucia."
"Baie om te sien. Cape Vidal was 'n teleurstelling. Hippo en krokodil bootrit word hoogs aanbeveel."
"It is very difficult to find activity in Sodwana for me from the internet, but they have many! We did diving experience with Pices diving and Quad bike tour with camp Jonathan. It was fantastic! I really recommend both. I hope they can advertise more for activity and we can find it easily."
"Baie om te doen in en om die omgewing. Pragtige plekkie waarheen ons vir seker weer sal gaan. "
"We love the quiet and relaxing area to wind down and recuperate from."
"Die Estaury is toe met 'n hoë wal sand, wat veroorsaak dat die natuur nie sy gang kan gaan nie. Dit is die vir ons jammer dat as gevolg daarvan die estuary heeltemal toegegroei is met riet. Die seekoeie en krokodille wat mens altyd in die verlede kon sien, wanneer jy by die Skibootklub was, is daar geen teken van nie."
"Dis altyd lekker om St. Lucia te besoek, omdat dit kleiner is en dit nog ongedeerd is. Hier kan jy nog rustig kuier en mens is weg van al die lawaai van die stad. Dis 'n pragtige dorpie."
"Die plek is baie netjies baie mooi en skoon. Enige diverse se droomvakansieplek."
"The little walking trail needs signage (can be a rustic log with an arrow carved in it). "
"Dis teleurstellend om te sien dat die riete die hele meer oorneem. Geen seekoeie/krokodille meer in die meer by Sugarloaf nie. Ek dink dat die dorp meer voorsiening maak vir die buitelanders as plaaslik. Hulle het natuurlik die geld om op uitstappies te gaan. Om die voëls en wild van vroeër jare in die meer naby Sugarloaf te soek is verniet."