11 La Pirogue
Review Summary
Philip C - Jan 2025
Overall rating
Baie lekker.
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Very nice.
We had a great stay. Would consider it again. The place is clean, has everything you need. It is nice and spacious.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
11 La Pirogue 's response
Beste Philip,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n plesier om julle te akkommodeer. Baie dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Hoop om julle gou weer te ontvang by 11 La Piroque.
Geseënde week vir julle.
Bradley V - Jul 2023
Overall rating
Vriendelike diens, netjies, skoon en baie goed toegerus!
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Friendly service, neat, clean and very well equipped!
Will definitely book with 11 La Pirogue again and can definitely recommend it.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
11 La Pirogue 's response
Beste Bradley,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer alle terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om 'n oulike familie soos julle in ons eenheid te verwelkom. Hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Leonlie de Bruyn
Maritza V - Apr 2023
Overall rating
Baie netjies, pragtige dekor, stil kompleks, batterysisteem 'n groot bonus!
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Very neat, beautiful decor, quiet complex, battery system a big bonus!
Leonlie is a wonderful caring person and went out of her way to ensure we were comfortable and satisfied!
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
11 La Pirogue 's response
Beste Maritza,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle weer te verwelkom as julle in Ballito kom vakansie hou.
-
Capacity: 7 people
6 adults, 1 infant - All ages welcome
-
Check-in: 15:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Corner of Compensation Beach Road and Jack Powell Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal