Successfully reported
Where are you going?
Add dates
2 Guests
+36

@135 Akkommodasie

Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 3 reviews for @135 Akkommodasie
Cleanliness
5.0/5
Service
4.3/5
Location
4.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
3.7/5
Adele P - Dec 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele P
Family with teenagers

Alles wat ons nodig gehad het, was daar. (Aircon in kamer kort dalk 'n diens).

Baie netjies en skoon. Swembad was 'n plus in die hitte.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Everything we needed was there (aircon in room may need some service).

Very neat and clean. Swimming pool was a plus in the heat.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Landi P - Dec 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Landi P
Family with teenagers

Asemrowend.

Ons het baie lekker gebly. Die swembad was baie welkom in die hitte.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Breathtaking.

We had a very nice stay. The swimming pool was very welcome in the heat.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jessica G - Dec 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Jessica G
Family with young children

Nie baie aangenaam.

Akkommodasie is netjies en modern gevoel. Die skuifdeur het baie gesukkel om toe te gaan en die lugverkoeler het 'n aaklike geluid gemaak as daar geen vensters oop is, wat nogal onaangenaam was. Daar was slegs 'n halwe toiletrol, met geen ekstra's. Die WiFi pin wat aangedui word in die woonstel het nie gewerk; as ons nie gevra het dat iemand kom help met die deur nie, sou ons nie WiFi kon gebruik nie. As die klein dingetjies net vooraf gecheck kon word voor iemand inboek, sal dit baie moeite spaar.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Not very pleasant.

Accommodation is neat and modern feeling. The sliding door had a hard time closing and the air conditioner made a horrible noise when no windows were open, which was quite unpleasant. There was only half a toilet roll, with no extras. The WiFi pin indicated in the apartment did not work; if we had not asked for someone to come and help with the door, we would not have been able to use WiFi. If the little things could just be checked in advance before someone checked in, it would save a lot of trouble.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

@135 Akkommodasie 's response

Hi Jessica.

Jammer oor jou onaangename ondervinding, die deur is die volgende dag herstel en ek het ook ‘n wag heelnag daar gesit om julle veiligheid te verseker.

Soos op die inligtingsblad aangedui is die ekstra rol toiletpapier in die kombuis se kas. So askies as jy dit gemis het.

Soos ek ook aan jou verduidelik het die aand, ‘n waterverkoeler is hoe ons ons omgewing se eiendomme afkoel en hy kan nie die regte effek hê as al die vensters toe is nie. Waarheen moet die wind gaan?

Ek het ook vir jou uitstel op jou deposito gegee, daarenteen het jy my nommer gehad en kon my net ‘n lui gee en ek het dadelik gehelp.

Maar nou ja.

Groete

@135 Akkommodasie
From
From R 850
per night (sleeps 2)
From
R 850
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 135 Groenpunt Way, Keidebees, Upington, 8801, Northern Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b3237af809a119a2cbc6145a4a14afc3a32ab6146f3414ac2ac2e06647b77b368397e5489061ea6728da3e547875d954e4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R850 per night (sleeps 2) 3 5 1 5 135 Groenpunt Way Keidebees 8801 Northern Cape 021 201 8900 14:00-19:00 10:00 -28.43641826658 21.301921949738
MonTueWedThuFriSatSun
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
MonTueWedThuFriSatSun
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789