4 on Sirius
Review Summary
Suzette V - Nov 2024
Overall rating
Comfortable and safe.
Johan M - Sep 2024
Overall rating
Gemaklik. Naby hospitaal. Skoon. Vriendelik. Baie lekker bekostigbaar.
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Comfortable. Near hospital. Clean. Friendly. Very nice and affordable.
See stars.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
Daphne D - Feb 2025
Overall rating
Nie weer daar gaan bly nie.
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Won't stay there again.
Nice and quiet at night. Swimming pool constantly has noisy kids, and one was swimming naked. The woman received me in a swimsuit. She has an arrogant attitude. Will not stay there again.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
4 on Sirius 's response
Beste Daphne
Dit blyk dat daar 'n misverstand ontstaan het, waar daar aan jou gekommunikeer is deur die webwerf dat die inkloktye van 14:00-19:00 is, wat nooit ons standaard tye was nie. Al die jare was die inkloktye van 15:00-22:00. Ek verstaan dat jy vroeër as wat verwag is aangekom het, en toe Emily jou daarop gewys het, het jy daarna ongelukkig gevoel, ten spyte van my poging om aan jou te verduidelik dat ek reeds die kwessie met die webwerf opgevolg het en dat dit intussen reggestel is.
Edward D - Mar 2025
Overall rating
Swak verblyf, nie wat ek bespreek het nie!
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Poor stay, not what I booked!
No, the guesthouse was changed at the last minute by the host.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
4 on Sirius 's response
Goeie dag Edward. Daar was ongelukkig 'n misverstand met jou bespreking en ons het jou toe na een van ons ander gastehuise geskuif wat dieselfde prys en geriewe het. Nie gedink dat jy 'n probleem daarmee gehad het nie en besef nou eers dat jy ontevrede daaroor was.
Baie jammer oor die ongerief.
Nielin B - Jul 2024
Overall rating
Alles werk en is netjies.
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Everything works and is neat.
No problem and very friendly.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
Errol N - Jul 2024
Overall rating
Nie lekke.
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Not leaks.
No, not at all. Was just on.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
4 on Sirius 's response
Hi Errol.
Jammer dat jy n slegte belewenis by ons gehad het. Ongelukkig noem jy nie een enkele ding wat fout was nie behalwe dat jy op alles n 1 rating gee. Location 1, ek sukkel om te sien hoe. Dis juis waarom mense by ons oorbly omdat die location so goed is. Regoor die hospitaal en Mall.
Sekurireit ook 1, terwyl ons hele plek agter elektriese hek en heining is. Nog nooit ooit het iemand daaroor gekla nie.
Die probleem met jou review is dat dit ons nie help om te verbeter nie want jy noem nie wat gepla het nie. Maar weereens jammer oor wat ookal die probleem was.
- Capacity: 18 people
- All ages welcome
-
Check-in: 15:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 4 Sirius Street, Polokwane, 0699, Limpopo