Successfully reported
Where are you going?
Add dates
2 Guests
+49

At 29 Columba

Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 17 reviews for At 29 Columba
Cleanliness
4.6/5
Service
4.2/5
Location
4.3/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.1/5
Derek W - Apr 2021
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derek W
Individual traveller

Excellent establishment!

Marlie was a wonderful host and I was very comfortable in the self-catering unit.

At 29 Columba 's response

Baie dankie Derek vir die "review". Waardeer! Bly jy was tevrede.

At 29 Columba
Jacob Philip D - Mar 2019
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacob Philip D
With partner

Dit was fantasties!

Baie vriendelik ontvang, gasvryheid van die beste! Ons verblyf was baie aangenaam met 'n asemrowende uitsig oor Groot-Brak en die rivier.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

It was fantastic!

Had a friendly welcome, the hospitality was great! Our stay was good and we had a great view of Great Brak River and the river.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

At 29 Columba 's response

Beste Jacob,

Baie dankie dat julle At 29 Columba gekies het vir julle verblyf.
Ek is ook baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Julle kan gerus meer dikwels hier kom uitrus en ontspan.

Vriendelike groete,
Marelie

At 29 Columba
Jerome D - Jan 2019
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jerome D
With partner

Dit was fantasties.

Ek het vir die eerste keer as 'backpacker' gewoon. My vrou kon nie lekker aanpas met die beperkte ruimte nie. Ek sal weer so wil kuier.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

It was fantastic.

I lived as a backpacker for the first time. My wife couldn't adjust to the limited space. I would like to visit again.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

At 29 Columba 's response

Good day Jerome,

Baie dankie vir jou resensie. Onthou om volgende keer betyds te bespreek, dan kan julle in die B&B tuisgaan, daar is baie meer ruimte en ook ten volle ingerig.

Vriendelike groete

At 29 Columba
Esme E - Dec 2019
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Esme E
With partner

Die B&B is 'n baie netjiese oornagplek in 'n mooi omgewing.

Ons was teleurgesteld in die ligging van die B&B aangesien die see nie loopafstand is vanaf die bly plek soos aangedui op die webtuiste nie. Daar is ook een helse opdraand indien jy sou besluit om te voet die strand/see te gaan besoek vir jou terugstap. Die Backpacker-eenheid is vreeslik knap en het my man sy hele skouer oopgeskaaf teen die voetstuk van die TV teen die muur omdat die area so nou is en moet hy teen die bed verbyskuur om die badkamer te besoek. Die toilet/badkamer is so klein dat een van ons in die kombuisarea gaan afdroog en aantrek aangesien twee mense nie gelyktydig in die kamer kan beweeg nie.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

The B&B is a very neat place to stay overnight in a beautiful environment.

We were disappointed in the location of the B&B as the sea is not within walking distance from the accommodation as indicated on the website. There is also one hell of a climb if you decide to visit the beach/sea on foot for your return walk. The Backpacker unit is very nice and my husband scraped his whole shoulder against the TV stand on the wall because the area is so narrow and he has to crawl past the bed to visit the bathroom. The toilet/bathroom is so small that one of us dries off and gets dressed in the kitchen area as two people cannot move in the room at the same time.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

At 29 Columba 's response

Jammer dat julle die verblyf ongemaklik gevind het, maar soos die naam aandui, is die verblyf eintlik bedoel vir jong mense wat met 'n rugsak reis, goedkoop wil bly en nie vir lang tydperke oorbly nie. Die afstand na die strand is so 5-minute se stap, met 'n paar trappe en 'n duin af na die strand, waarvoor jy sekerlik oor 'n mate van fiksheid moet beskik, anders is die strand se parkeerplek so 600m vanaf die woning.

At 29 Columba
Danette L - Dec 2018
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danette L
With partner

Ek sal verblyf ten sterkste aanbeveel.

Ons het in die rugsakreisigers deel gebly. Dit is regtig baie oulik en goed ingerig. Ons het soveel gasvryheid ontvang. Ons kon heerlik braai en sonder spanning kuier. Alles is netjies en skoon. Baie mooi uitsig. Gevoel soos 'n huis weg van die huis af.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

I would highly recommend accommodation.

We stayed in the backpackers section. It is really very cute and well appointed. We received so much hospitality. We could have a great barbecue and visit without stress. Everything is neat and clean. Very nice view. Felt like a home away from home.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

At 29 Columba 's response

Beste Danette, baie dankie vir jou positiewe resensie.

At 29 Columba
Helena D - Mar 2017
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena D
Individual traveller

Pragtige plek, veilige area, eienaar baie gasvry.

Gastehuis is perfek geleë, met pragtige uitsig oor GBR. Die fasiliteit self is hoogs aan te beveel en ek was vriendelik ontvang deur die eienaar (en haar hondekind). Sal definitief aanbeveel.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Beautiful place, safe area, owner very hospitable.

Guesthouse has the perfect location with a beautiful veiw over Great Brak River. The facility itself is highly recommendable and the owner and her dog came to welcome us in a friendly manner. Will definitely recommend.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

At 29 Columba 's response

Baie dankie Helena,
Ek en Tjokkie het jou kort besoekie geniet. Sal jou/julle graag weer en meer dikwels wil ontvang.

At 29 Columba
Keith H - Jan 2017
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Keith H
With partner

Baie ongemaklik.

Ons was in die back packers kamer ingeboek. Dit was baie klein. Die bed was 'n "sleeper couch". Die matras was kliphard en die bed baie laag op die vloer vir twee ou mense. Die badkamer was baie, baie klein. Die water toevoer na die stort en toilet was totaal onaanvaarbaar - daar was instruksies hoe om die krane en spoeltoilet te gebruik sowel as 'n verskoning teen die badkamermuur geplak. Die water uit die kraan in die kombuis was ondrinkbaar sleg. Nie R500 werd nie. Die back packer kamer is beslis nie vir seniors bedoel nie.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very uncomfortable.

We were booked in the backpackers room. It was very small. The bed was a sleeper couch. The mattress was rock hard and the bed very low on the floor for two old people. The bathroom was very, very small. The water to the shower and toilet was completely unexceptable - there was instructions on how to use the taps and toilets as well as an apology against the wall. The water from the tap in the kitchen was undrinkable and tasted bad. Not worth R500. The back packer room is definitely not suitable for seniors.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

At 29 Columba 's response

Ek is regtig jammer dat dit vir u ongerieflik was. Ek sou graag wou weet wie u is. Ek weet nie of die ander mense wat daar gebly het dalk nie die waarheid gepraat het nie maar, almal het gesê hulle het lekker gebly en party het selfs gesê hulle kom terug. Ek het baie seker gemaak almal weet wat hulle bespreek het en dat dit wel bedoel is vir mense wat goedkoop wil slaap en met 'n rugsak toer. Indien u op die web blad sou ingaan en meer lees oor die plekkie sou u ook sien dat daar baie mooi verduidelik word. Ook aan mense wat my gebel het, het ek verduidelik dat dit klein is en nie geskik is vir ouer mense nie. Dit is nie deel van my bed en ontbyt nie. Soos ek alreeds gesê het, het ek dit op die laaste minuut ingesit vir bespreking, omdat mense nie kon plek kry nie. Ek nooi u vriendelik uit om een nag, gratis, in my gastehuis deel te kom bly en vra dat u in die toekoms sal seker maak voordat u plekke bespreek. Ek is in die proses om 'n geskikte bed te laat maak.

At 29 Columba
Anonymous Guest - Jul 2017
Overall rating
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Anonymous Guest
Individual traveller

The accommodation was very small.

For the price asked per night, the room is extremely small. And the bedding is a bit dated. Because one has no view, the place inside must at least be beautiful. But the fantastic service and friendly people made up for everything.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jakkie L - Dec 2016
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakkie L
With partner

Heerlik gebly met uitstekende ligging.

Baie lekker gebly met baie goeie diens en vriendelike behulpsame mense.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Lovely stay with an excellent location.

Had a very nice stay with good service and friendly helpful people.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

At 29 Columba 's response

Baie dankie, Jakkie,
Waardeer jou insette, vir iemand wat meer as een nag in die backpackers geslaap het en ook nie meer bloedjong studente is nie. Ek bied vir jou en jou vrou ook 'n gratis nag aan in die gastehuis. Julle moet net asb. betyds bespreek.

At 29 Columba
Engela C - Dec 2016
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela C
With partner

Was baie lekker en gasvryheid word waardeer.

Wonderlik gekuier en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

It was very nice and the hospitality is appreciated.

Had a wonderful stay and the hostess was very helpful and friendly.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

Deon C - Dec 2016
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deon C
With partner

Baie lekker.

Ons het in die eenslaapkamerwoonstel gebly en het dit regtig baie geniet. Alles wat jy vir 2 persone nodig gehad het was beskikbaar. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very nice.

We stayed in a two bedroom apartment and enjoyed it a lot. Everything you could need for 2 people was available. Hostess was very friendly and helpful.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

At 29 Columba 's response

Deon en Amanda
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Ek waardeer dit baie en so bly julle het die verblyf geniet. Ek wil julle ook graag bederf met 'n gratis aand in die Bed en Ontbyt. Bespreek net asb. betyds. Ek het die kuiers met julle baie geniet. Hoop ons sien weer gou.

At 29 Columba
Sugnet W - Mar 2016
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sugnet W

Ek het wonderlik gebly.

Baie goeie waarde vir geld. Lekker en baie gerieflik ingerig vir gaste.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

I had a great stay.

Very good value for money. Nicely and very comfortably furnished for guests.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Antonio A - Dec 2016
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Antonio A
Family with young children

'n Kamer sonder televisie.

Baie netjies, maar nie uitstekend nie. Het nie soos 'n vakansietuiste gevoel nie.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Room without TV.

Very tidy, but not excellent. Didn't feel like a holiday home.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

At 29 Columba 's response

Die small self-catering flat is nie bedoel vir mense wat lank wil bly nie, maar vir mense wat goedkoop wil oornag en nie langer as 2/ 3 nagte wil bly nie. Desember moet 'n mens betyds bespreek vir vakansie akkommodasie. Almal wat daar bly, het vrye toegang tot die tuin, braaiplek en TV in sitkamer.

At 29 Columba
Teubes P - Nov 2015
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teubes P
Individual traveller

Ontspanne en rustig.

Die eienares was baie gaaf en tegemoetkomend, 'n eienskap waarvoor ek persoonlik groot waardering het.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Relaxed and peaceful.

The landlady was very kind and accommodating, a quality that I personally greatly appreciate.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Ian F - Apr 2015
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian F
With friends

Great plek met uitstekende diens. Het gevoel of ek by my tweede huis is.

Wonderlike plek met wonderlike mense. Voel soos my huis weg van die huis.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Great place with excellent service. Felt like I was at my second home.

Wonderful place with wonderful people. Feels like my home away from home.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Thomas F - Apr 2015
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Thomas F
With partner

Aangenaam.

Die eienaar is vriendelik, behulpsaam en skep 'n tuiste weg van die huis.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Pleasant.

The owner is friendly, helpful and creates a home away from home.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Stander J - Nov 2015
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Stander J
With partner

Wonderful stay

Wonderful location near beach and excellent facilities for self catering. Marelie also offered to make a reservation for us at a restaurant and the breakfast could not have been better. Such a calm and caring person.

From
From R 1 100
per night, for 2 ppl
From
R 1 100
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • No children under 5
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 29 Columba Circle, Southern Cross, Great Brak River, 6525, Western Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdc71c4079b80d635e1cbc1a91f1720de540d8d3dba65bb4af04e9c141939666b5a59ccf7e0ed4145a6ee37262390b5b9192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 100 per night, for 2 ppl 17 5 1 5 29 Columba Circle Southern Cross 6525 Western Cape 021 201 8900 14:00-19:00 10:00 -34.057446666968 22.224173445765
MonTueWedThuFriSatSun
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
MonTueWedThuFriSatSun
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011