Successfully reported
+11

Baby Elephant

Self Catering

Review Summary

3.8 out of 5from 2 reviews for Baby Elephant
Cleanliness
3.5/5
Service
3.0/5
Location
4.0/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.0/5
Kevin L - Oct 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin L
With partner

Very peaceful and relaxing.

See stars.

Lynette S - Oct 2024
Overall rating
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lynette S

Teleurgestel, nie wat ons verwag het nie.

Kon beslis bietjie meer aandag gegee het aan netheid. Kettle en ysmasjien was vuil binne gewees. Buite om die plek en die stoepie gedeelte was nie skoon en netjies met aankoms nie. Die stort het geen deure wat kan toemaak nie en as mens stort, is die vloer nat. Die Solar boks in die kamer is glad nie aangenaam nie. Maak heelaand geluide wat baie steurend is en mens kan nie behoorlik rus nie. Daai beep geluid hou mens uit die slaap. Die uitkloktyd kan beslis verleng word na 10 uur toe, siende dat die volgende persoon eers weer teen 2 uur mag inboek, is daar genoeg tyd om plek behoorlik te kan skoonmaak en voor te berei. Vir die prys wat mens betaal, dink ek nie dit is jou geld werd nie. Jacuzzi se gebruik kan by die prys ingesluit wees en nie prepaid nie.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Disappointed, not what we expected.

Definitely could have paid a little more attention to cleanliness. Kettle and ice machine had been dirty inside. Outside around the place and the stoepie part was not clean and tidy on arrival. The shower has no doors that can close and when you shower, the floor is wet. The Solar box in the room is not pleasant at all. Makes noises all night that are very disturbing and one cannot rest properly. That beeping sound keeps you awake. The check-out time can definitely be extended to 10 o'clock, seeing that the next person can only check in again at 2 o'clock, there is enough time to properly clean and prepare the place. For the price one pays, I don't think it's worth your money. Jacuzzi's use may be included in the price and not prepaid.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Baby Elephant 's response

Goeiedag. Ons is baie hartseer om te verneem van jou ondervinding. Ons gaan uit ons pad om dit so lekker as moontlik vir al ons gaste te maak. Die munisipale water is 90% van die tyd op 'n hoë standaard, maar dit gebeur van tyd tot tyd dat dit 'n bietjie stof bevat veral na pype gebars het.

Die stortdeur is afgehaal om 'n oopplan stort te skep om sodoende alle kliënte te kan akkomodeer om gemaklik die stort te kan gebruik. 'n Vierkantige stortkop is opgesit om die spat van water te beperk en 'n matjie voor die deur om die water op te vang.

Die uitklok tyd was vooraf aan u gekommunikeer en u het dit so aanvaar. Ons maak gebruik van 'n kontrakteur wat verskeie huise skoonmaak, en ons gee hulle genoegsame tyd om voor te berei vir die volgende gaste.

Ons telefoonnommer word oral op die eiendom beskikbaar gestel, en dit gebeur dat gaste ons vra om later uit te boek. As daar nie opvolg gaste is nie, het ons geen probleem nie, maar u het nooit daardie oproep gemaak nie.

Die "inverter" is daar vir die gaste se gerief omdat Marloth Park gereeld kragprobleme ondervind. Dit voorkom dat gaste in die donker sit en die yskaste nie afloop nie. As dit geraas het was dit omdat daar 'n probleem met die elektrisiteit toevoer was en die "inverter" dus ingeskop het . Na verdere ondersoek het ons vasgestel dat dit nie die "inverter" was wat geraas het nie, maar die voorafbetaal meter van die jacuzzi omdat die elektrisiteit opgebruik was wat verskaf is. Daar word genoeg krag op die voorafbetaal meter gelaai om die jucuzzi een maal warm te maak. Daarna is dit vir die gas se eie koste en dit was ook so vooraf gekommunikeer op ons dokumentasie.

Ons eiendom is in 'n natuurreservaat en diere vrylik rondloop tussen die huise. Dit is dus moontlik dat hulle nadat ons skoongemaak het, weer oor die stoep kon loop. Daar is ook 'n groot boom voor die huis vir skaduwee wat gedurig blare afgooi. Dit is dus net nie moontlik om 24 uur per dag te vee nie.

Dit spyt ons dat u ervaring nie na wense was nie, maar ons is spyt dat u nie die oproep gemaak het om ons van u griewe te vergewis nie, want ons nommer word oral verskaf en ons gaan altyd uit ons pad om iets te verbeter of uit te sorteer.

Baby Elephant
From R910
R 910 R 683
per night (sleeps 2)
From R910
R 910 R 683
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 2012 Olifant Drive, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e0b5d80ac157c3f36fd8c2527f061dbb084d15961440efda199d6e49704e10f20ef61e6bef1d702e7d1cf196dbb9b1aa0f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R910 nowFrom R683 per night (sleeps 2) 2 5 1 4 2012 Olifant Drive Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8900 14:00-23:00 09:00 -25.351751191218 31.770607304299