Successfully reported
Where are you going?
Add dates
2 Guests
+14

Bauhenia @ 97

Review Summary

4.7 out of 5from 9 reviews for Bauhenia @ 97
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.8/5
Johan B - Mar 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
Large group

Great.

Will stay there again anytime.

Marelize D - Feb 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize D
Family with teenagers

Lieflike verblyf, goeie waarde vir geld.

Baie lekker verblyf. Veilig, baie goeie ligging. Pragtige huis. Kamers goed toegerus en pragtig. Veilige parkering. Heerlike ontbyt.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Lovely stay, good value for money.

Very nice stay. Safe, very good location. Beautiful house. Rooms well equipped and beautiful. Safe parking. Delicious breakfast.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Tiaan M - Sep 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan M
With friends

Uitstekend.

Heerlike verblyf by Bauhenia@97 met uitstekende diens en vriendelike personeel.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Outstanding.

Lovely stay at Bauhenia@97 with excellent service and friendly staff.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Rene B - May 2025
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rene B
Family with teenagers

Heerlike ontbyt met vriendelikheid bedien. Ongelukkig net 'n bad in die familie.

Baie lekker gebly en geslaap, vriendelike diens en gemaklike kommunikasie!

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Delicious breakfast served with kindness. Unfortunately only one bath in the family.

Very nice stay and sleep, friendly service and easy communication!

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Andreas M - Feb 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Andreas M
Individual traveller

Stresvol gegewe die feit dat die sekuriteit nie voldoende was.

Met my aankoms is die sleutels baie vinnig aan my gegee. Geen instruksies om die voordeur of veiligheidshek gesluit te hou, is ooit aan my gegee. Beide die Vrydag en Saterdagaand met my aankoms by die gastehuis om 21:30/22:00 was die voordeur wawyd oop en die veiligheidshek nie gesluit. Die veiligheidshek was so oud en ek het gesukkel om dit toe te kry en kon dit nie gesluit kry - my sleutel het in die slot vasgesit. Ek het in 'n huis ingestap en nie geweet wie iewers dalk vir my wag in een van die vele vertrekke wat oopgestaan het nie. Ek het glad nie veilig gevoel. Ek het dus gaan slaap met 'n voordeur wat nie kon sluit nie en op daardie stadium was daar geen ander gaste in die huis. Die eienares se respons was dat daar 'n geëlektrifiseerde heining om die erf is en ek nie onveilig hoef te voel nie. Dit het my geensins rustiger laat slaap. Die huis is 'n paar blokke van 'n baie ou deel van die dorp waar die rommel op die sypaadjies gestrooi is en mense op en af in die baie besige straat stap. Die eienaar kan gerus moeite doen om 'n werkende veiligheidshek te installeer en ook haar gaste beter in te lig om te alle tye die veiligheidshek gesluit te hou wanneer hulle die huis verlaat. Op die ou end is sekuriteit seker die belangrikste aspek as mens in die vreemde bly, en daar moet aandag gegee word aan dit. Kommunikeer met jou gaste om die hek te sluit wanneer hulle uitgaan en maak seker alle sleutels werk (van binne en buite) op die slotte!

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Stressful given the fact that the security was not adequate.

Upon my arrival, I was given the keys very quickly. No instructions to keep the front door or security gate locked were ever given to me. Both Friday and Saturday evening when I arrived at the guesthouse at 21:30/22:00, the front door was wide open and the security gate was not locked. The security gate was so old that I struggled to get it to close and could not get it to lock - my key was stuck in the lock. I walked into a house and did not know who might be waiting for me somewhere in one of the many rooms that were open. I did not feel safe at all. So I went to sleep with a front door that could not be locked and at that stage there were no other guests in the house. The owner's response was that there is an electrified fence around the property and I did not need to feel unsafe. This did not make me sleep any more peacefully. The house is a few blocks from a very old part of town where the sidewalks are littered with trash and people are walking up and down the very busy street. The owner could make an effort to install a working security gate and also better inform her guests to keep the security gate locked at all times when they leave the house. In the end, security is probably the most important aspect when staying abroad, and attention should be paid to it. Communicate with your guests to lock the gate when they leave and make sure all keys work (from the inside and outside) on the locks!

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Bauhenia @ 97 's response

Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit opreg, sowel die positiewe as die negatiewe, aangesien dit ons help om ons diens te verbeter. Ek is jammer om te hoor dat u 'n minder as ideale ervaring gehad het met die veiligheidshek en dat u nie heeltemal veilig gevoel het nie. Dit is definitief iets wat ons ernstig opneem. Ek onthou dat ons gekommunikeer het dat u my enige tyd kan bel en ons het ook bespreek dat ek u sou help met die busstop op die Sondag. Ek het ook genoem dat u nie huiwer om my te kontak nie. Ons was nie bewus van enige probleem met die hek nie totdat u die Saterdag aand met ons gekommunikeer het, en ek kan u verseker dat ek dit direk hanteer het om die hek vir u toe te maak en te wys dat die sleutel in werking was.

Ons het sedertdien 'n magnetiese slot meganisme geïnstalleer om te verseker dat die hek self sluit, en ons hoop dit sal toekomstige ongemak voorkom. Ons werk voortdurend aan die verbetering van ons sekuriteit en die algehele gasteervaring. Ons sal definitief ook seker maak dat alle gaste nie net die belangrikheid van die hek besef nie, maar ook dat die nodige instruksies gegee word. Ons waardeer u hulp in hierdie saak.

Groete,
Jayde Scheepers

Bauhenia @ 97
Metos ( - Jul 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Metos (
On business

Homey and very clean.

I booked this place for one of our technicians at work, and he said this place was amazing. The owner really made a lot of effort assisting him, and he felt at home. I will definitely recommend this place. Thank you once again for assisting us on short notice.

Mark S - Dec 2023
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark S
With partner

Lekke gastehuis, en Chantal is 'n uitstekende en baie oulike gasvrou!

Baie lekker gebly in hierdie gastehuis!

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Nice guest house, and Chantal is an excellent and very nice hostess!

Very nice stay in this guest house!

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jacoline V - Jul 2023
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacoline V
With partner

Skoon, veilig, heerlike ontbyt en gasvryheid.

Het die veblyf vreeslik geniet. Skoon met 'n heerlike ontbyt. Stel beslis hulle kliënte eerste.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Clean, safe, delicious breakfast and hospitality.

Enjoyed the stay very much. Clean with a delicious breakfast. Definitely put their customers first.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Sonja D - Sep 2022
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonja D
Family with young children

Gasvrye ontvangs, akkommoderend, "caring".

Gasvrou het ons gevra wil ons buite of binne eet. Het ons op hoogte gehou van die dorp se loadshedding. Het vir my man ekstra kussings gebring vir sy seer rug en ons het nie eers gevra nie. Was baie vriendelik en behulpsaam.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Hospitality reception, accommodating, "caring".

Hostess asked us if we wanted to eat outside or inside. Kept us informed of the town's loadshedding. Brought my husband extra pillows for his sore back and we didn't even ask. Was very friendly and helpful.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

From
From R 1 090
per night, for 2 ppl
From
R 1 090
per night, for 2 ppl
Reserve
  • Capacity: 9 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 97 James Moroka Avenue, Potchefstroom, 2520, North West
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81c656fe81617d59f636db4f4f233917ddb9705e0b5f3dc643d1384744b00fd16541d33666aeb2b79ec6208b1f3b438f1603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 090 per night, for 2 ppl 9 5 1 5 97 James Moroka Avenue Potchefstroom 2520 North West 021 201 8900 14:00-19:00 10:00 -26.71023801242 27.09172317791
MonTueWedThuFriSatSun
301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345678910
MonTueWedThuFriSatSun
301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345678910