Successfully reported
Where are you going?
Add dates
2 Guests
+25

Chakas Cove 55

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 4 reviews for Chakas Cove 55
Cleanliness
4.8/5
Service
5.0/5
Location
4.5/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Jolandi G - Apr 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolandi G
Family with young children

Ontspannend.

Heerlik gebly. 10 uit 10.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Relaxing.

Wonderful stay. 10 out of 10.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Rounel C - Feb 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rounel C
With partner

Dit was baie lekker, ek sal net graag 'n aircon wou gehad het.

Baie lekker gekuier. Sal weer daar wil gaan kuier. Die uitsig is pragtig. Ek sal die verblyf aan my vriende voorstel.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

It was very nice, I just wish there was air conditioning.

Had a great time. Would like to visit again. The view is beautiful. I will recommend the accommodation to my friends.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Chakas Cove 55 's response

Thank you for leaving a review, we truly appreciate your feedback and hope to welcome you to Ballito again soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Chakas Cove 55
Anton N - Jul 2025
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anton N
Family with teenagers

Lekker plek om te bly, redelike waarde vir geld.

Plek is netjies en skoon. Baie mooi uitsig en goed geleë. Klein beginpakkie met skottelgoed tablette, koffie, tee en toiletbenodigdhede was baie handig, veral vir die 1ste aand as jy nie alles kon saamvlieg nie. Paar klein goedjies wat pla. Gasbraaier werk nie baie goed nie, 1 skakelaar is gebroke. Gas het ook opgeraak, gelukkig aan die einde van die braai. Kort 'n paar kleiner oondbakke in die kombuis en meer as 5 koffiebekers. Stel voor dat julle 'n verduideliking gee oor hoe die wasmasjien werk. Kon nie iets op die internet kry nie en weet nou nog nie of die kombinasie droogfunksie nie werk nie en of ons dit net nie kon regkry nie, maar na 4 ure 30 minute op was- en droogfunksie, het klere steeds nat gebly. TV werk goed, maar kan net Netflix gebruik, want ander opsies soos Prime ens. kort wagwoorde wat nie verskaf is nie. Alles was klein goedjies, maar dit keer dat ek dit 'n 5 ster ervaring kan gee.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Nice place to stay, reasonable value for money.

Place is neat and clean. Very nice view and well located. Small starter pack with dishwashing tablets, coffee, tea and toiletries was very handy, especially for the 1st night if you couldn't fly everything along. A few small things that bothered. Gas grill doesn't work very well, 1 switch is broken. Gas also ran out, fortunately at the end of the grill. Needs a few smaller baking trays in the kitchen and more than 5 coffee cups. Suggest that you give an explanation about how the washing machine works. Couldn't find anything on the internet and still don't know if the combination drying function doesn't work or if we just couldn't manage it, but after 4 hours 30 minutes on washing and drying function, clothes still remained wet. TV works well, but can only use Netflix, because other options like Prime etc. need passwords that were not provided. All were small things, but it prevents me from giving it a 5 star experience.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Chakas Cove 55 's response

Baie dankie vir julle terugvoer – ons waardeer dit opreg dat julle die tyd geneem het om julle ervaring met ons te deel.

Ons is bly om te hoor dat julle die netheid, ligging, uitsig en die beginpakkie waardeer het – dis vir ons belangrik dat gaste gemaklik aankom en kan ontspan vanaf hul eerste aand.

Dankie ook vir die nuttige voorstelle en opmerkings. Ons neem kennis van die probleme met die gasbraaier en die gas wat opgeraak het – dit sal dadelik aan die eienaars en dienspan oorgedra word sodat dit aangespreek kan word. Ons sal ook seker maak dat daar voldoende oondbakke en koffiebekers is in die kombuis.

Wat die wasmasjien betref, vra ons omverskoning vir die onduidelikheid. Ons sal 'n eenvoudige handleiding of instruksieblad opstel en in die eenheid plaas sodat toekomstige gaste maklik kan sien hoe dit werk en watter funksies beskikbaar is.

Wat betref die slim-TV, ons bied tans slegs toegang tot Netflix via die Smart Box met eie intekenbesonderhede. Ons sal egter jou kommentaar in ag neem en ondersoek of daar 'n beter oplossing is vir toegang tot ander platforms.

Weereens dankie vir julle waardevolle terugvoer – dit help ons om voortdurend te verbeter. Ons hoop om julle weer te verwelkom en om volgende keer daardie vyfster-ervaring te kan lewer!

Vriendelike groete,
Bridget

Chakas Cove 55
Sonal D - Apr 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonal D
With partner

Lovely.

Clean flat. Excellent service from the booking company. Wonderful view.

Chakas Cove 55 's response

Good day,
Thank you so very much for taking the time to give us this fantastic feedback.
We are so happy that you had a great holiday and we look forward to welcoming you back to Ballito.
Kindest regards,
The Ballito Accommodation Team

Chakas Cove 55
From R1 941
R 1 941 R 1 456
per night (sleeps 4)
From R1 941
R 1 941 R 1 456
per night (sleeps 4)
Reserve
  • Capacity: 4 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 43 Ocean Drive, Chaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5e2dd0279bcc2f04f780cc5bc62569598fca13e71d81921893c92a9cb2a219adc42b961194a10b45c83e76e1cf591c9e05d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 941 nowFrom R1 456 per night (sleeps 4) 4 5 1 5 43 Ocean Drive Chaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8900 14:00-23:00 10:00 -29.513865649639 31.230747104663
MonTueWedThuFriSatSun
301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345678910
MonTueWedThuFriSatSun
301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345678910