Successfully reported
+20

Chesapeake Bay 30

Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 26 reviews for Chesapeake Bay 30
Cleanliness
3.8/5
Service
4.3/5
Location
4.8/5
Safety
4.4/5
Value for money
3.8/5
Edward M - Jan 2022
Overall rating
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Edward M
Family with young children

Wonderful location. We were welcomed well, but the place was not the cleanest.

The unit needs modern furniture and renovation in general. It's dated and old and definitely not clean. There needs to be privacy in the main bedroom to separate the toilet /bathroom.

Chesapeake Bay 30 's response

All furniture clearly visible in pictures and serviceable for this type of unit and if it must be replaced with new furniture tariffs will have to increase. Lots of renovation has been done and is been done on a continuous bases.
Main bedroom is en-suite with the entrance to its bathroom on the side when stepping through the door into the room, therefore the bathroom is not visible from inside the room it self, while there is a door to the main bedroom including its en-suite bathroom therefore main bedroom and its bathroom is private with a door.

Chesapeake Bay 30
Pieter B - Sep 2021
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter B
With partner

Fantasties, gemaklik en wat ek wou hê in verblyf.

Mal oor die security, feit dat die unit op die parkeervlak is, see-uitsig wat ek wou hê. Julle kan miskien die bad se warmwaterkraan regmaak en die stoof vervang.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Fantastic, comfortable and what I wanted in accommodation.

Love the security, fact that the unit is on the parking level, sea view which I wanted. Maybe you can fix the bathtub's hot water faucet and replace the stove.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Chesapeake Bay 30 's response

Bly julle het dit geniet. Ons is glad nie bewusgemaak voor en selfs na jul bespreking deur ander gaste, dat daar 'n probleem met die kraan of die stoof is nie en sal ons dus kyk daarna.

Chesapeake Bay 30
Petra O - May 2021
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petra O

Pragtige see-uitsig met 'n vinnige en veilige stapafstand van die strand en see-swembad.

Alles is daar wat mens benodig, bring net jou eie handdoeke en haardroër. DStv is ingesluit wat ons kuiertjie nog meer beïndruk het. Veilige parkeerplek sowel as diefwering voor vensters en 'n skuifdeur na die stoep se kant, ons het elke aand met 'n oop venster geslaap om die see te hoor.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Beautiful ocean view with a quick and safe walking distance to the beach and ocean pool.

Everything you need is there, just bring your own towels and hair dryer. DStv is included which made our visit even more impressive. Secure parking as well as burglar bars in front of windows and a sliding door to the porch side, we slept with an open window every night to hear the sea.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Chesapeake Bay 30 's response

Baie dankie vir die positiewe resensie en ek is baie bly dat u die verblyf geniet het. Ja, die bad- en swemhanddoeke wat nie voorsien word nie en waarvan eie gebring moet word, word pertinent duidelik op ons blad genoem en herhaal met die kwotasie sowel as die e-pos wat gestuur word na die aanvaarding van die kwotasie en deposito betaling. Verder is agv die tipe selfsorg verblyf wat gebied word, 'n haardroeër nie ingesluit nie en sou dit wel duidelik so vermeld word indien dit sou beskikbaar wees. Kom gerus weer. Vriendelike groete Cecil.

Chesapeake Bay 30
Chris B - Apr 2021
Overall rating
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Chris B
With partner

Lekker wegbreek aan die Suidkus. Die eenheid het ongelukkig teleurgestel.

Die ligging is baie goed, uitsig is uitstekend. Naby (ryafstand) van meeste restaurante, winkels en besienswaardighede. Loopafstand van die strand, maar die strand is baie vuil. Eenheid het die basiese benodigdhede. Kombuis en breekware was nie baie skoon nie. Die eenheid benodig dringend onderhoud.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Nice break on the South Coast. The unit unfortunately disappointed.

The location is very good, view is excellent. Close (driving distance) to most restaurants, shops and attractions. Walking distance from the beach, but the beach is very dirty. Unit has the basic necessities. Kitchen and crockery were not very clean. The unit is in urgent need of maintenance.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Chesapeake Bay 30 's response

Baie dankie cir die terugvoer, Chris.

Sal die kombuis en breekgoed wat volgens jou nie te skoon was nie opneem met die verantwoordelike persoon daar aangesien dit basies nog bittermin indien ooit 'n klagte was. Aangesien dit selfsorg is kon van die vorige gaste dalk van die breekgoed so terugesit het in die kas en dit nie opgetel is deur die verantwoordelike persoon daar nie. Verder sal ek graag wil verneem wat se onderhoud is so dringend nodig in die eenheid aangesien onderhoud langs die see 'n voortdurende taak is en wat met Covid nie te maklik was nie. Balkonne word tans totaal weer oor waterdig gemaak nadat duisende rande al daaraan spandeer is en ons moes wag vir die reënseisoen om bietjie oor te gaan voor dit aangepak word maar hopelik is ons nou uiteindelik by die regte kontrakteur. Verder is veiligheidshekke afgehaal voor die skuifdeure om totaal vervang te word maar die balkon moet eers gedoen word voordat die Treli-deure presies gepas kan word. Verder weet ek regtig nie wat se ondehoud so dringend binne die eenheid gedoen moet word nie. Vir die strande kan ek ongelukkig nie pa staan nie behalwe dat mens dalk kan probeer om dit op die munisipaliteit se aandag te bring maar ek bly in Musina, Limpopo.

Groete Cecil

Chesapeake Bay 30
De Wet V - Dec 2020
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
De Wet V
Family with young children

'n Aangename plek, uitstekend geleë.

Ons het baie lekker gebly. Geen klagtes nie.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

A pleasant place, excellently located.

We had a very nice stay. No complaints.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Chesapeake Bay 30 's response

Baie dankie vir die positiewe resensie. Verbeterings soos nuwe veiligheidshekke en ander instandhouding gaan ook vroeg in 2021 aangepak word. Kom gerus weer.

Chesapeake Bay 30
Deon F - Dec 2020
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Deon F
With partner

Wonderlik, pragtig, fantasties.

Wonderlike eenheid, pragtigste uitsig en fantastiese mense, skoon en netjies. Net 2 dingetjies: Hoofslaapkamer-dakfan raas vreeslik. Sou graag wou sien dat die sitkamer en hoofslaapkamer tralies voor skuifdeure en vensters moes hê, sodat 'n mens kan slaap met die deure en vensters oop. Ek sal beslis weer daar tuisgaan en dit ook vir seker aanbeveel vir ander.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Wonderful, beautiful, fantastic.

Wonderful unit, most beautiful view and fantastic people, clean and tidy. Just 2 things: Master bedroom ceiling fan makes terrible noise. Would like to see the living room and master bedroom have bars in front of sliding doors and windows, so that one can sleep with the doors and windows open. I will definitely stay there again and recommend it to others for sure.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Chesapeake Bay 30 's response

Baie dankie vir die positiewe resensie. Dankie ook vir die rapporteer van dakwaaier aagesien geen vorige gaste dit onder ons aandag gebring het nie. Verbeterings soos splinternuwe veiligheidshekke van hoogstaande gehalte voor die skuifdeure wat ook terselftertyd die vensters dek en ander instandhouding gaan vroeg in 2021 aangepak word. Veiligheidshekke en diefwering is wel steeds by die ingang van die woonstel aan die parkeerarea se kant en gaan die na die balkon aan die see se kant spoedig met nuwes vervang word, soos hierbo genoem. Waterdigting en nuwe teels op die balkon en onder die skuifdeure moet egter eers gedoen word waarna die skuifdeure presies nommerpas geinstalleer sal word . Sien uit om u weer te verwelkom.

Chesapeake Bay 30
Harry B - Dec 2020
Overall rating
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Harry B
Family with teenagers

Lekker weer, mooi see-uitsig. Meubels en veiligheidsdeure moet vervang word. Skoonmaak voor aankoms nodig aandag.

Die waterprobleem in Margate 'n probleem en die tank sal in hoogseisoen nie kan voorsien nie. Skuifveiligheidsdeure van eenheid geroes (van die panele los), het dit moeilik oop- en toegemaak. Plekkie sal meer aantrekkingskrag geniet met meer moderne meubels. Plek nie op standaard skoon nie ─ vuil bekers, aartappelskiller en rasper nog kos aan gehad. Broodkrummels op oppervlak waar toaster staan. Onder beddens nog vol stof.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Nice weather, nice sea view. Furniture and security doors must be replaced. Cleaning before arrival needs attention.

The water problem in Margate a problem and the tank will not be able to supply in high season. Sliding safety doors of unit corroded (detached from panels), difficult to open and close. Plekkie will have more appeal with more modern furniture. Place not clean to standard ─ dirty cups, potato peeler and grater still had food on it. Breadcrumbs on surface where toaster stands. Under beds still full of dust.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Ian R - Jul 2019
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian R

Lekker gerus met 'n wonderlike uitsig.

Tweede keer wat ons hier kom bly tydens ons Julie-vakansies. Ons het dit baie geniet en die see-uitsig bly altyd 'n wenner.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Relax with a wonderful view.

Second time staying here during our July holidays. We really enjoyed it and the sea view is always a winner.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Chesapeake Bay 30 's response

Goeie dag Ian,

Baie dankie vir die goeie resensensie en die waardering van wat die woonstel bied. Hoop om jul spoedig weer terug te verwelkom.

Chesapeake Bay 30
Hendrik O - Mar 2019
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik O
With partner

Is lekker om elke oggend wakker te word met die see se gedruis. Wonderlike 180°-uitsig vanaf die balkon.

Die ligging is perfek met die mooiste see-uitsig. Die eenheid was mooi skoon en lekker ruim asook veilig. Ons het die twee weke baie geniet en ons sal dit beslis aanbeveel.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

It's nice to wake up every morning to the sound of the sea. Amazing 180° view from the balcony.

The location is perfect with the most beautiful sea view. The unit was nice and clean and nice and spacious as well as safe. We really enjoyed the two weeks and would definitely recommend it.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Chesapeake Bay 30 's response

Baie dankie Hendrik, ons as eienaars dink ook die eenheid is baie spesiaal, goed geleë en met 'n wonderlike uitsig al bly onderhoud en instandhouding langs die see 'n uitdaging. Kom gerus weer!

Chesapeake Bay 30
Sarita D - Jan 2019
Overall rating
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Sarita D
Family with teenagers

Chesapeake 30 het goeie see-uitsig, maar het regtig nodige onderhoud nodig.

Ons het Chesapeake 30 geniet met die see-uitsig en privaat strand aan die voorkant. Daar is regtig wel onderhoud nodig aan die woonstel wat die koste regverdig soos onder andere: Altwee badkamers - toiletpapierhouers. Waaier in sitkamer wat gemerk word wat nie gebruik mag word nie. Lig op stoep wat buite werking is.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Chesapeake 30 has good ocean view but really needs some maintenance.

We enjoyed Chesapeake 30 with the ocean view and private beach out front. The apartment really needs maintenance that justifies the cost, such as: Both bathrooms - toilet paper holders. Fan in living room marked not to be used. Light on porch that is out of order.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Chesapeake Bay 30 's response

Beste Sarita,

Bly u het dit geniet. Sou egter graag wou weet wat was fout met die toiletpapierhouers wat nuut saam met die oorgedoende badkamers (2018), aangebring is, sodat dit moontlik reggestel kon word, alhoewel nog geen gaste voor u of na u daaroor gekla het nie?

Na navraag deur my het ek verder verneem die lig op die stoep werk beslis maar indien dit dalk nie gewerk het terwyl u daar was nie, kon dit net die gloeilamp wees wat geblaas het. Dit kon slegs met een oproep of boodskap na my basies onmiddelik vervang word of dalk het u nie die skakelaar agter die gordyn opgemerk nie en kon ‘n enkele oproep of boodskap dit ook uitgeklaar het.

Waaier in die sitkamer gaan so spoedig moontlik vervang word aangesien dit gedurende Desember 'n probleem begin gee het.

Groete,
Cecil

Chesapeake Bay 30
Ian R - Jul 2018
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian R
With partner

Die verblyf was uitstekend veral met die wonderlike uitsig van die see.

Ons was vir twee weke op vakansie by Chesapeake Bay 30, gedurende die Junie / Julie skoolvakansie. Gedurende daardie tyd was die swemstrande gesluit as gevolg van die sardiens. Ons swemplek was toe 'n klein strand reg voor Chesapeake Bay (net oorkant die straat). Ons het talle skole sardiens, dolfyne en walvisse vanaf die balkon besigtig. Chesapeake Bay 30 is ruim en prakties ingerig. Gedurende hierdie tyd van die jaar kry die balkon nie direkte sonlig nie en kan dit koelerig wees in die woonstel. Dit is ook heerlik om 'n braaivleisie op die balkon te braai terwyl jy rustig sit en na die see kyk. Die geluid van brekende branders in die woonstel is baie kalmerend. Ons het die verblyf in Chesapeake Bay 30 so geniet, dat ons alreeds vir volgende jaar weer bespreek het.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

The stay was excellent especially with the wonderful view of the ocean.

We spent two weeks on holiday at Chesapeake Bay 30 during the June / July school holiday. During that time the swimming beaches were closed because of the sardines. Our swimming spot was a small beach right in front of Chesapeake Bay (just across the street). We have seen numerous schools of sardines, dolphins and whales from the balcony. Chesapeake Bay 30 is spacious and practical. During this time of the year, the balcony does not get direct sunlight and can be cooler in the apartment. It is also lovely to have a braai on the balcony while relaxing and watching the ocean. The sound of the waves breaking is very soothing. We enjoyed the stay in Chesapeake Bay 30, which we have already booked again for next year.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

Chesapeake Bay 30 's response

Baie dankie vir die uiters positiewe resensensie en die waardering van die eenheid vir wat dit bied. Baie dankie ook vir die volgende bespreking in 2019!

Chesapeake Bay 30
Marthie H - Feb 2018
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marthie H
With partner

Pragtige uitsig, veilig en ingang op grondvloer en seekant op 3de vloer, woonstel mooi en gerieflik.

Ons ken die kompleks goed. Gaan al vir jare daar tuis, maar die eienaars van daardie eenheid het verkoop. Hierdie een is heerlik omdat mens geen trappe hoef te klim - ingang van woonstel op grond by parkeerplekke en seekant op derde verdieping. Naby hoofstrand en restaurante, ens. DStv - daars net gesê ons moet eie saamneem - toe neem ons ons DStv Explora - gebou nie daarvoor ingerig. Moes 'n gewone DStv daar huur teen R600 per dag en dis nie vol DStv. Verder als puik.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Beautiful view, safe and entrance on ground floor and sea side on 3rd floor, apartment nice and comfortable.

We know the complex well. Have been living there for years, but the owners of that unit sold. This one is great because you don't have to climb stairs - apartment entrance on ground by parking spaces and sea side on third floor. Close to main beach and restaurants etc. DStv - only told us to bring our own - so we took our DStv Explora - building not set up for it. Had to rent a normal DStv there at R600 per day and it's not full DStv. Otherwise great.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Chesapeake Bay 30 's response

Baie dankie vir die positiewe resensensie. Soos aangedui is daar 'n gewone DStv konneksie en daarom sou die Explora nie werk nie. Ek glo darem nie die DStv was R 600.00 per dag, tik fout, maar wel eerder R 60.00 per dag. Die pakket wat u self sou kies, hetsy dit u eie dekodeerder of 'n gehuurde een is, sal bepaal of dit vol DStv is of nie. Kom gerus weer.

Chesapeake Bay 30
Johan V - Jan 2018
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan V
With partner

Verblyf was lekker.

Ons het lekker gerus. Die mandjie by die badkamer moet geskuif word, baie irriterend as jy bad. Geen braaitang en die stort het geen deur.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Stay was nice.

We rested well. The basket in the bathroom has to be moved, very annoying when you bathe. No grill and the shower has no door.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Chesapeake Bay 30 's response

Baie bly u het lekker gerus!

Die stort het baie beslis 'n deur soos dit ook sigbaar is in die foto op die weblad. ‘n Deur by die ingang van die en-suitebadkamer waarin die stort is, is seker waarna u verwys. Daar is nie ‘n deur omdat dit nie nodig is nie en vanweë praktiese redes wat spasie aanbetref in die kleinerige badkamer, aangesien dit in elk geval en-suite is met die hoofslaapkamer en het hul dus saam 'n deur wat toegemaak kan word indien privaatheid verlang word. Dit is ook nie moontlik om vanaf die kamer direk in die en-suite badkamer in te kan sien nie, aangesien die ingang aan die kant is maar wel soos genoem agter een gesamentlike deur is. U is werklik die eerste gas wat by die eenheid ontvang is, wat u ontevredenheid uitgespreek het oor die uitleg.

Die mandjie waarna verwys word as “wat so irriterend is as jy bad”, is 'n doodgewone wasgoedmandjie wat sonder enige moeite geskuif kan word na waar dit u sou pas bv. na een van die kamers of die gangkas of waar ookal dit nie in u pad sou wees nie en waar u dit kon gebruik indien u wou.

Wat die vermiste braaitang aanbetref, moet daar wel een wees soos ook aangedui op die inventaris en kon moontlik dalk net in 'n ander laai of kas wees. Ongelukkig het u nie vir my of die verantwoordelike persoon daarvan in kennis gestel dat daar nie 'n braaitang is nie. Indien ons daarvan in kennis gestel was, sou ons dadelik sorg dat u 'n braaitang kry en dat u dus nie vir die volle tydperk moes gaan sonder dit nie.

Kom gerus weer.

Chesapeake Bay 30
Willie B - Aug 2017
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie B
Family with teenagers

Dit was amazing.

Die lang naweek was awesome, die ligging is net amazing en die mense is baie vriendelik. Die verblyf was perfek met alles wat nodig is tot jou beskikking. Ek het een voorstel, 'n better braai fasiliteit al is dit gas. Dis die enigste klein negatiewe aspek gewees vir my en my gesin wat baie lief is vir braai. Verder was alles perfek en sal jul verseker weer besoek.

Chesapeake Bay 30 's response

Baie dankie vir die uiters positiewe resensie en die waardering van hierdie kompleks en spesifiek Nr. 30 vir wat dit is. Behalwe vir instandhouding/verbeterings wat gedurende September tot November beplan word, wanneer ons as eienaars weer die plek besoek vanaf Musina, Limpopo, is 'n braaier vir die eenheid op die balkon ook hoog op die agenda. Sien uit om jul weer te verwelkom na hopelik 'n bietjie opgegradeerde eenheid. Groete, Cecil

Chesapeake Bay 30
Ria E - Jul 2017
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ria E
Family with teenagers

Was gemaklik, stort kort aandag!

Kan doen met ten minste 'n tuimeldroër!

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Was comfortable, shower short attention!

Could do with at least a tumble dryer!

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Chesapeake Bay 30 's response

Dankie vir die terugvoer. Aandag aan eenheid en die stortkrane gaan geskenk word wanneer die eienaars vir hul jaarlikse besoek gaan. Tuimeldroeërs sowel as wasmasjiene is beskikbaar in die waskamer van die kompleks en regverdig nie die koste van 'n tuimeldroeër in die woonstel aan enkele gaste wat dit miskien mag benodig nie. Ons probeer ons uitgawes en dus ons tariewe so laag as moontlik hou.

Chesapeake Bay 30
Dahn D - Mar 2017
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dahn D
Family with young children

Lovely short holiday at the beach.

We enjoyed a wonderful long weekend away at Chesapeak 30. The unit has a wonderful ocean view and access to the promenade is convenient. However, the unit is in need of an internal refurbishment - possibly renovating the bathrooms and more comfortable lounge suite would be ideal. Overall, a great place to stay, could be made wonderful with just a bit of an upgrade.

Chesapeake Bay 30 's response

Thank you for the positive review and I am glad that you enjoyed your stay. Renovations were done and are being done on continuous bases and are planned for the inside as well as the outside of the complex were the owners already had to pay a lot extra due to unforeseen circumstances to keep the whole complex and not just their own apartments in shape. Refurbishment and renovation where applicable is an ongoing process which could also cause prices to rise steeply if not done economically and conservatively as this is not a commercially run apartment and therefore also not asking the prices like the luxurious guest houses or hotels, although not a lot if any on the south coast are situated better that this family owned private apartment.

Chesapeake Bay 30
Pieter D - Jul 2017
Overall rating
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Pieter D
Family with teenagers

Eetgerei in swak toestand, badkamerkrane lyk nie goed nie, waterpype raas vreeslik maar uitstekende uitsig.

Ek sal graag wil sien dat eetgerei vervang word. Krane by stort lyk nie goed nie (kraanknoppe is los en val af). Daar is twee maal tydens ons besoek by motors op die perseel ingebreek. Dit het egter 'n pragtige uitsig en is gerieflik geleë. Ek sal dit aanbeveel vir ander besoekers as die paar klein probleempies aandag geniet.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Cutlery in poor condition, bathroom faucets don't look good, water pipes make terrible noise but excellent view.

I would like to see cutlery replaced. Faucets at shower do not look good (faucet knobs are loose and fall off). Cars on the premises were broken into twice during our visit. However, it has a beautiful view and is conveniently located. I would recommend it to other visitors if the few minor issues are addressed.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Chesapeake Bay 30 's response

Goeiedag. Dankie vir die terugvoer. Daar gaan binnekort opgradering en instandhouding gedoen word in die woonstel wanneer ons, die eienaars, op ons jaarlikse besoek van September - November gaan want die res van die tyd is ons 1500km van die plek. Die inbraak by die motors was 'n eerste sover ek weet en het ook nog nie weer gebeur nie en dit sal ook 'n beslis saak wees waaraan die beheerliggaam reeds aandag geskenk het. As 'n reel is die kompleks baie veilig met 'n elektriese omheining en afstandbeheerde/kode hekke. Dit bly egter een van die mooiste geleë komplekse met spesifiek dan ook nr. 30 met sy grondvloer ingang tot die woonstel maar tog op die 2de verdieping aan die see se kant wat asemrowende see uisigte bied sowel as die geluid van branders in die woonstel met die "privaat" strand met rotse en poele sowel as getyeswembad 'n hanetreetjie weg reg voor die woonstel.

Chesapeake Bay 30
Yolandy G - Mar 2017
Overall rating
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Yolandy G
With partner

Die uitsigte was pragtig. Maar woonstel is vuil en breekgoed word met vuil vet teruggepak in die kaste.

Mooi uitsig. Sal weer daar bly, maar nie in nommer 30 nie.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

The view was beautiful. But my apartment is dirty and crockery gets packed in the cupboards with dirty fat.

Pretty view. Will stay there again, but not in number 30.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

Chesapeake Bay 30 's response

Indien daar wel skottelgoed was wat bietjie vetterig was vra ek omverskoning want dit is dalk nie opgemerk deur die persoon wat vir ons toesig hou daar en sy skoonmakers. Dit kon deur ‘n vorige gas half gewas terug geplaas gewees het en toe nie opgemerk toe die plek vir volgende gaste gereedgemaak is nie. Indien dit so groot saak was kon die gas mos dadelik gekla het, aangesien gaste almal betrokke se nommers het en daar dan eerstehands gesien kon word wat presies sodaning vuil is en dit reggestel kan word. Ek wil enige voornemende gaste die versekering gee dat nie die eienaars of die persoon wat na die plek vir hulle kyk so laag sal daal of so min omgee as om vuil skottelgoed willens en wetens in die kaste terug te druk nie of die plek vuil te oorhandig nie. Dalk is dit die gas se verskoning om die R400 kontantfooi, waarvoor duidelik van die begin kwoteer is en deur haar aanvaar is, vry te spring, aangesien sy weier om dit te betaal? Gebruik ook as rede dat hul eers laatnag ingeboek het en al 03:00 die oggend vertrek het en daarom nie vir die dae soos geboek gebly het nie maar die woonstel word per nag bespreek en nie per dag nie soos alle ander soortgelyke verblyf. Die woonstel kon mos dan nie vir daardie aande aan iemand anders uitgeboek word nie en is dit mos nie die eienaars se skuld hoe laat jy inkom en vertrek solank dit binne die aankoms en vertrek ure soos kwoteer en aanvaar was val.

Chesapeake Bay 30
Minnette L - Jan 2016
Overall rating
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minnette L
Family with young children

Baie lekker seevakansie veral vir 'n gesin met klein kinders want daar is getypoele oorkant die pad en 'n swembad in die kompleks.

Die uitsig is fantasies en die woonstel is baie goed geleë. Die opsigter en bestuursagent is vriendelik en hulpvaardig. Dit is baie gerieflik om toegang tot die strand te hê aan die oorkant van die pad en mens bly sommer fiks met die trappe wat geklim moet word. Die woonstel se meubels kan bietjie vervang word en indien mense in ander woonstel eenhede rook kom dit by die badkamers se ekstraktor fans is wat bietjie steurend is. Dit sal ook 'n aanwins wees indien daar 'n skottelgoedwasser is. Die gordyne is ook te dun wat beteken dat die vroeg oggend son baie skerp is. Andersins het ons baie lekker gerus en die see uitsig vreeslik geniet.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very nice seaside holiday especially for a family with small children because there are tidal pools across the road and a swimming pool in the complex.

The view is fantastic and the apartment is very well located. The caretaker and managing agent are friendly and helpful. It is very convenient to have access to the beach on the opposite side of the road and you just keep fit with the stairs that have to be climbed. The apartment's furniture can be replaced a bit and if people in other apartment units smoke, it is the extractor fans in the bathrooms that are a bit disturbing. It would also be an asset if there is a dishwasher. The curtains are also too thin which means that the early morning sun is very sharp. Otherwise, we rested very well and enjoyed the sea view tremendously.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Chesapeake Bay 30 's response

Baie dankie vir die terugvoer. Die foto's gee 'n akkurate aanduiding van wat verwag kan word. Indien die woonstel se meubels vervang moes word en 'n skottelgoedwasser, wat nêrens op die advertensie aangedui is nie, ge-installeer moes word, sou dit beteken dat u heelwat duurder vir die eenheid sou moes betaal.

Chesapeake Bay 30
Zelda B - Oct 2015
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda B
Family with young children

Dit was vreeslik lekker!

Dit was vanaf die bespreking tot en met die laaste dag 'n fees om saam te werk met die span van LekkeSlaap. Kommunikasie met die span is ook uitstekend en vriendelike behulpsame diens was deurentyd ontvang. Tien uit tien! Baie dankie LekkeSlaap-spannetjie.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

It was very nice!

From the booking to the last day it was a feast to work with the LekkeSlaap team. Communication with the team is also excellent and friendly helpful service was received all the time. Ten out of ten! Thank you very much LekkeSlaap team.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Elaine J - Jul 2015
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine J
Family with teenagers

Dit was wonderlik gewees - sal graag volgende jaar dieselfde tyd weer daar gaan bly.

Dit is regtig 'n plek om aan te beveel as jy nie hou van rumoer nie - die woonstel is baie mooi en netjies. Dit is binne loopafstand vanaf die hoofstrand en heerlik om te gaan stap al langs die see en baie veilig.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

It was great - would love to stay there again next year at the same time.

It's really a place to recommend if you don't like noise - the apartment is very nice and tidy. It is within walking distance of the main beach and lovely to walk along the sea and very safe.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Louis B - Jan 2015
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis B
Family with young children

Heerlike vakansie gehad, die woonstelle is mooi!

Ons kan Chesapeak Baye sterk aanbeveel. Dis 'n pragtige plek met mooi uitsigte oor die see. Dis loopafstand van die winkels en strande, en daar is 'n rustige en privaat strand oorkant die kompleks.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Had a wonderful holiday, the apartments are beautiful!

We can highly recommend Chesapeak Bay. It's a beautiful place with beautiful views of the sea. It's walking distance from the shops and beaches, and there is a quiet and private beach opposite the complex.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Shizette P - Jan 2015
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Shizette P
Family with young children

The unit was spotlessly clean and very quiet, with amazing views of the ocean.

We really enjoyed our stay, and were extremely happy with the place. It was close to shops and restaurants and made for a pleasant vacation.

Tielman M - May 2015
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Tielman M
With partner

Die branderuitsig is veral 'n groot bate vir die eenheid.

Baie goeie ligging met branderuitsig en maklike toegang tot baie plekke.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

The surf view in particular is a great asset to the unit.

Very good location with surf view and easy access to many places.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Stephan C - Feb 2015
Overall rating
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Stephan C
With partner

Baie lekker.

Net 'n opmerking: Die badkamers het nie genoeg ventilasie nie. Die "mould" is sigbaar teen die dak in die badkamer met die stort. Die badkamer het wel 'n uitlaatwaaier, maar dink nie hy is groot genoeg om die taak te doen nie. Die tweede badkamer met die bad se uitlaatwaaier werk glad nie. Die res van die woonstel is baie lekker. Die balkon het 'n lieflike see uitsig. Al wat kort op die balkon is 'n ingeboude braai.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very nice.

Just a note: The bathrooms do not have enough ventilation. The "mould" is visible on the ceiling in the bathroom with the shower. The bathroom does have an exhaust fan, but don't think it's big enough to do the job. The second bathroom with the bath exhaust fan does not work at all. The rest of the apartment is very nice. The balcony has a lovely sea view. All that is missing on the balcony is a built-in braai.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Chesapeake Bay 30 's response

Het u al voorheen teen die Kwa=Zulu Natal se kus vakansie gehou?

Chesapeake Bay 30
Casper D - Feb 2014
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Casper D
With partner

'n Pragtige uitsig oor die see en heerlike week se rus.

Wonderlik sentraal geleë en baie goed toegerus. Die uitsig is uitstekend.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

A beautiful view of the sea and a wonderful week's rest.

Wonderfully centrally located and very well equipped. The view is excellent.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

From R840
R 840 R 756
per night (sleeps 4)
From R840
R 840 R 756
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 125 Marine Drive, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA839c87f31cdb56cc75518058fb3a245931ed25bf2eea2f58987b203d42000215cd79cd79924a65f9dad90000127a4b32aa9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840 nowFrom R756 per night (sleeps 4) 26 5 1 5 125 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8900 14:00-18:00 09:00 -30.869752561597 30.367050468922