Successfully reported
Where are you going?
Add dates
2 Guests
+26

De Bakke Terrace 26

Self Catering

Review Summary

2.6 out of 5from 1 review De Bakke Terrace 26
Cleanliness
1.0/5
Service
2.0/5
Location
3.0/5
Safety
4.0/5
Value for money
3.0/5
Antoinette H - Dec 2024
Overall rating
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Antoinette H
Family with teenagers

Soek eerder verder vir beter waarde vir geld.

Hierdie eenheid was 'n teleurstelling. Dit het 'n pragtige uitsig en is redelik gerieflik geleë, maar is nie heeltemal stapafstand na 'n goeie veilige strand nie, tensy jy net 'n handdoek saamdra. Die eenheid was baie vuil en ons het nie eers skoon beddegoed gekry alhoewel ons 10 dae daar oornag het. Ons moes 'n paar keer vra vir gordyne wat die een kamer nie eers gehad het nie - iets wat ek glo standaard behoort te wees. Die kaste was grillerig en baie vuil en die stoof het maande se aanpaksels gehad. Mens moet maar die stoof gebruik, want die klein Cadac gasbraaier is te klein om vir 6 mense te braai tensy jy net wors of iets kleins maak. Dit was ook baie vuil en aangepak. Die kombuis was toegerus met net die heel heel heel nodigste en ons moes smeek vir bv. 'n braaitang en 'n slaaibak en plek maatjies om tafel mee te dek. Ons het aanmekaar gevra vir 'n droograk om die nat swemhandoeke op te hang, maar het nooit een gekry nie. Dit was 'n gesukkel om die handdoeke droog te kry. Vat sommer maar waaiers saam, ons moes gaan koop om die hitte te breek, want daar is geen waaiers of lugversorging nie. Die eienaar was glad nie behulpsaam of tegemoetkomend nie. Soek eerder verder vir beter waarde vir geld.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Instead, look further for better value for money.

This unit was a disappointment. It has a beautiful view and is quite conveniently located, but is not quite walking distance to a good safe beach, unless you only bring a towel. The unit was very dirty and we didn't even get clean bedding even though we stayed there for 10 days. We had to ask a few times for curtains which one room didn't even have - something I believe should be standard. The cupboards were creaky and very dirty and the stove had months of repairs. You have to use the stove, because the small Cadac gas braai is too small to braai for 6 people unless you are just making sausages or something small. It was also very dirty and repaired. The kitchen was equipped with only the very very very necessary and we had to beg for e.g. braai tongs and a salad bowl and place mats to set the table. We kept asking for a drying rack to hang the wet swimming towels, but never got one. It was a struggle to get the towels dry. Just bring fans, we had to go buy them to beat the heat, because there are no fans or air conditioning. The owner was not helpful or accommodating at all. Instead, look elsewhere for better value for money.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

De Bakke Terrace 26 's response

Beste Antoinette,

Vanaf die begin het ons vermoed dat julle nie regtig van die verblyf wou gebruik maak nie en dat julle 'n terugbetaling gesoek het. Toe dit duidelik geword het dat dit nie moontlik was nie (aangesien al die ander eiendomme in Mosselbaai reeds vol bespreek was), het die eise en bekommernisse oor die skoonheid van die eenheid ontstaan.

Ek moet helaas nie saamstem met jou stelling oor die skoonheid van die eenheid nie. Dit is deeglik skoongemaak en nagaan voor julle ingeboek het. Terwyl jy genoem het dat die eienaar nie tegemoetkomend was nie, het ons inderdaad ‘n aantal items vir julle aangeskaf (soos per jul versoek), alhoewel sulke navrae nog nooit deur vorige gaste gemaak is gedurende die tyd wat ons die eiendom verhuur nie.

Ons het ook verduidelik dat items soos tafeldoeke nie prakties is nie, aangesien die enigste eetarea buite op die dek is.

Wat die gordyne betref, vind ek jou stelling ongelukkig nie akkuraat nie. Jy het genoem dat een van die slaapkamers geen gordyne gehad het nie, maar ek het self die ou gordyne verwyder en nuwe gordyne op dieselfde dag kom hang, net na jy gevra het.

Jy het ook genoem dat daar geen braaitoerusting is nie, maar dit is wel sigbaar in die fotos wat jy gestuur het. Die gasbraai is ook die enigste grootte wat toegelaat word volgens die kompleks se regulasies.

Volgens ons standaard praktyk, word beddegoed tussen die 10de en 14de dag van die verblyf omgeruil, en ons het wel tydens jul verblyf nuwe handdoeke en badmatjies verskaf.

Dankie vir jou begrip.

De Bakke Terrace 26
From
From R 2 200
per night (sleeps 6)
From
R 2 200
per night (sleeps 6)
Reserve
  • Capacity: 6 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: George Road, Unit 26 De Bakke Terrace, Mossel Bay, 6500, Western Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3030d0e2f55d9a0ebf240134eeb73416839cbea2d28a2d7e83f7ff13c6ee994f74d9d957fb36dbeb470e33619ae1f4054036?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 200 per night (sleeps 6) 1 5 1 3 George Road Unit 26 De Bakke Terrace 6500 Western Cape 021 201 8900 14:00-19:00 10:00 -34.173401419321 22.127864996001
MonTueWedThuFriSatSun
28293031123456789101112131415161718192021222324252627282930311234567
MonTueWedThuFriSatSun
28293031123456789101112131415161718192021222324252627282930311234567