Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
+18

De Kamp Gasteplaas

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 8 reviews for De Kamp Gasteplaas
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Lida M - Sep 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lida M
With partner

Aangename plaasgevoel.

Lekker gebly, heerlike plaasgevoel. Aangename gasvrou en -heer. Let wel, hierdie eenheid vorm deel van eienaar se plaashuis, nie losstaande.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Pleasant farm feel.

Nice stay, lovely farm feeling. Pleasant hostess and gentleman. Please note, this unit forms part of owner's farmhouse, not detached.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jaco M - Sep 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco M
With partner

Die stilte, die rustigheid, slegs die sterre en naggeluide in die aand was so lekker.

Die verblyf by Dekamp Gasteplaas was heerlik gewees.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

The silence, the tranquility, only the stars and night sounds in the evening was so nice.

The stay at Dekamp Gasteplaas was wonderful.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

De Kamp Gasteplaas 's response

Pragtige twee mense wat die natuurlewe en rustigheid so waardeer en geniet. Elke aand gebraai en na die sterrehemel gekyk. Goeie waardesisteem en waardering vir moeite gedoen vir hulle.

De Kamp Gasteplaas
Rina S - Aug 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina S
With partner

Verblyf tydens blommetoer.

Het ons vooraf gekontak met aanwysings en inligting. Ons is baie vriendelik ontvang deur Lynette en Christo. Dit was heerlik om by hulle oor te bly en te kuier. Die plaas is pragtig en die eenheid is keurig gemeubileer. Hulle gaan uit hul pad om te sorg dat gaste gemaklik is.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Accommodation during flower tour.

Contacted us in advance with directions and information. We were very kindly received by Lynette and Christo. It was lovely to stay and visit with them. The farm is beautiful and the unit is nicely furnished. They go out of their way to make sure guests are comfortable.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

De Kamp Gasteplaas 's response

As ek 'n toergroep moet saamstel, sluit ek hulle beslis in. Aangenaamste twee mense - wereldwys en was so heerlik en maklik om gasvrou vir hulle te speel. Sien julle by die geelhek.

De Kamp Gasteplaas
Paul D - Aug 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul D
With partner

Aangename gasvryheid en omgewing. Sal verblyf hier vir seker aanbeveel.

Baie vriendelike ontvangs. Alles netjies gewees, geen tekorte. Daar is ook 'n klein stofie en oondjie beskikbaar. Werkende plaas, te lekker om te hoor wanneer die skaap na die kraal aangejaag word. Goeie ligging vir blomme kyk. Heelwat blomme op die plaas asook in die omgewing. Naby Nieuwoudtville met sy blomme en waterval.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Pleasant hospitality and environment. Would definitely recommend staying here.

Very friendly reception. Everything was neat, no shortages. There is also a small stove and oven available. Working farm, too nice to hear when the sheep are driven to the fold. Good location for flower viewing. Lots of flowers on the farm as well as in the area. Near Nieuwoudtville with its flowers and waterfall.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

George S - Aug 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George S
With partner

Lekker plaaskuier, nie te ver van alles.

Rustige verblyf op 'n skaapplaas. Die gasvrou is baie behulpsaam met raad en hulp. Pragtige tuintjie gemaak voor gaste-ingang en 'n lekker braai waar jy die sonsondergang kan bekyk. Alles wat jy nodig het, is met sorg beskikbaar gemaak. Lekkerste beddegoed.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Nice farm visit, not too far from everything.

Quiet accommodation on a sheep farm. The hostess is very helpful with advice and help. Beautiful little garden made in front of guest entrance and a nice braai where you can watch the sunset. Everything you need has been made available with care. Nicest bedding.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Andre M - Aug 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre M
With partner

Veilige en gemaklike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Goed ingerigte oornagkamer op 'n werkende skaapplaas op die Kaapse roete na die Kgalagadi. Veilige omgewing. Lynette is 'n baie behulpsame en sorgsame gasvrou. Ons het baie tuis gevoel.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Safe and comfortable accommodation in beautiful surroundings.

Well appointed overnight room on a working sheep farm on the Cape route to the Kgalagadi. Safe environment. Lynette is a very helpful and caring hostess. We felt very much at home.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Charlotte K - Aug 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte K
With partner

Bevoorreg om die plaaslewe te kan ervaar, ongelooflike gasvryheid.

Wat 'n voorreg om op 'n werkende plaas te kan oornag, die akkommodasie is pragtig en die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Ons sal beslis weer teruggaan. Ook naby aan verskeie dorpe en plekke om blomme te sien.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Privileged to be able to experience farm life, incredible hospitality.

What a privilege to be able to spend the night on a working farm, the accommodation is beautiful and the host and hostess went out of their way to make it enjoyable for us. We will definitely go back again. Also close to several towns and places to see flowers.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

De Kamp Gasteplaas 's response

Baie dankie vir die kosbare terugvoering wat ek en Christo ontvang het. Ons waardeer dit ontsettend baie.

Op die oomblik leef ek my passie vir mense met my blommegaste uit. Wat 'n voorreg om dan twee sulke pragtige mense soos julle oor ons pad te kry.
Tot volgende keer beslis. Sien julle by die geel hek.

De Kamp Gasteplaas
Andre S - Aug 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
With partner

Gasvrye mense en goedtoegeruste kamer.

Ons het heerlik gebly. Alles wat mens nodig het, was in die kamer beskikbaar. Ons was veral dankbaar om vol DSTV-kanale te hê. Die gasouers was baie vriendelik en toegewyde gelowiges met wie ons lekker kon gesels. Ons het in reënweer aangekom en die 3,4 km plaaspad (grond) was baie glad en ons motor het baie gegly. Die gasouers het ons gehelp deur agter ons te ry om seker te maak ons sit nie vas of gly van die pad af nie. Dit was baie gerusstellend. Die gasteplaas is bietjie ver (15 km) van Vanehynsdorp af en moes ons 15 km in ry dorp toe en weer terug om by 'n restaurant te kom. Alles in ag genome was ons verblyf baie heerlik.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Hospitable people and well equipped room.

We had a wonderful stay. Everything you need was available in the room. We were especially grateful to have full DSTV channels. The host parents were very friendly and devoted believers with whom we could have a nice chat. We arrived in rainy weather and the 3.4 km farm road (dirt) was very slippery and our car skidded a lot. The host parents helped us by driving behind us to make sure we didn't get stuck or slide off the road. It was very reassuring. The guest farm is a bit far (15 km) from Vanehynsdorp and we had to drive 15 km to town and back again to get to a restaurant. All in all, our stay was very lovely.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

From
From R790
per night (sleeps 2)
From
R790
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: De Kamp Farm, Vanrhynsdorp, 8170, Western Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA286b64a2b020ded60290882d0fef45cdc2fb9506961ac8374fb2daa0ebe64a84d82ea3e94f34de1057e8a1754c188d98d650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R790 per night (sleeps 2) 8 5 1 5 De Kamp Farm Vanrhynsdorp 8170 Western Cape 021 201 8900 14:00-18:00 10:00 -31.547396751211 18.887742686213
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!