Successfully reported
Where are you going?
Add dates
2 Guests
+37

Figtree Joy Victor Smith

Self Catering

Review Summary

3.4 out of 5from 1 review Figtree Joy Victor Smith
Cleanliness
3.0/5
Service
3.0/5
Location
4.0/5
Safety
4.0/5
Value for money
3.0/5
Deon D - Feb 2025
Overall rating
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Deon D
With partner

Sal nooit die plek vir iemand aanbeveel nie, NOOIT!

Nee, ek het 'n paar probleme gehad. Die straatnommer van die huis kan jy net in die dag sien. Dit is 'n dowwe, donker teken op 'n donker baksteen muur sonder enige beligting! Daar is sekuriteitsligte, maar hulle werk nie. Ek het 'n elektriese hek by die straat verwag, maar dis 'n ou, gebuigde hek wat jy elke keer in en uit moet klim. Daar is nie 'n opwasbak in die "kombuis" nie. Geen afdrolappe ens. nie. Net 1 stoel by die tafel! Die bed is nogal lendelam en gewoonlik sal dit 'n King Size wees, maar hierdie was 'n gewone dubbelbed. Die handdoekreeling in die badkamer val een kant uit die muur uit, en die een wasbakkraan is in sy maai; hy draai in die rondte. Die dakwaaier lyk maar sleg, met plek vir 4 ligte, maar net twee ligte, en hulle is nog verskillend van mekaar! Die ceilingtrap in die badkamer is al seker 70 keer oop en toe gemaak, en was nie gesluit met die 2 slotte nie, en nog nooit oorgeverf nie. By die trappies op is daar geen handvatsels om jou te help nie, en jy moet baie versigtig wees om dit te gebruik. Groot misverstand, want op die "die webtuiste" advertensie is daar nog 'n woonstel wat baie meer modern is, maar dit word adverteer onder die een wat ons gehad het. Ons vermoed die een kamer en badkamer loop uit ons kamer uit, maar dit is gesluit!

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Would never recommend the place to anyone, EVER!

No, I had a few problems. You can only see the street number of the house during the day. It's a dim, dark sign on a dark brick wall with no lighting! There are security lights, but they don't work. I expected an electric gate at the street, but it's an old, bent gate that you have to climb in and out of every time. There's no sink in the "kitchen". No dishcloths etc. Only 1 chair at the table! The bed is quite lame and usually it would be a King Size, but this was a regular double bed. The towel rail in the bathroom is falling out of the wall on one side, and the one sink tap is in its place; it spins in circles. The ceiling fan looks bad, with room for 4 lights, but only two lights, and they are different from each other! The ceiling staircase in the bathroom has probably been opened and closed 70 times, and was not locked with the 2 locks, and has never been repainted. There are no handles at the top of the stairs to help you, and you have to be very careful using them. Big misunderstanding, because on the "website" advertisement there is another apartment that is much more modern, but it is advertised below the one we had. We suspect that one room and bathroom leads from our room, but it is locked!

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Figtree Joy Victor Smith 's response

Goeie dag,

Ek wil graag 'n paar punte verduidelik. Die buurt is veilig en gegoed, en ek het dit ook op Google Maps verifieer. Die huis is gebou met rooi klinkersteen, wat duidelik sigbaar is in die fotos. Die meerderheid van die eiendomme het geen omheining nie, wat dui op 'n veilige omgewing. Ons hek is in uitstekende toestand, al is dit nie elektries nie, en die GPS lei presies na ons voordeur.

Die 2-slaapkamer eenheid word as 'n oornag kamer geadverteer, sonder kookgeriewe, en daar is 'n tafeltjie met stoele. Die bed is 'n dubbelbed, soos beskryf, en die dakwaaier het 'n self-laaibare lig vir beurtkrag.

Die huis is nie 'n dubbelverdieping nie, en die trappe lei net van die parkeerarea na die voordeur. Ons alarmstelsel verseker die eiendom. Die oornag kamer het 'n yskas, mikrogolf, toaster, en airfryer, maar geen stoof of opwasbak nie.

Ek is jammer dat die gas nie die kamer aanbeveel nie, maar ek fokus steeds op die positiewe.

Seënwense.

Figtree Joy Victor Smith
From
From R 950
per night (sleeps 2)
From
R 950
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 37 Victor Smith Street, Rooirivier Rif, George, 6529, Western Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78278a2e715836a95abd3e84bb2744def76ab8b46ed96e71436a2fb79c0d930795a903fc0b9a098e2a5c64acf664297ee995?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R950 per night (sleeps 2) 1 5 1 4 37 Victor Smith Street Rooirivier Rif 6529 Western Cape 021 201 8900 14:00-22:00 10:00 -33.9706249 22.4412058
MonTueWedThuFriSatSun
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
MonTueWedThuFriSatSun
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011