Fraai Maraai
Description
Fraai Maraai 1 is 'n lieflike selfsorg-eenheid wat beskik oor 2 enkelbeddens wat verander kan word in 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n ruim badkamer, wat 'n stort, wasbak en toilet insluit. Handdoeke en linne word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat 'n yskas, mikrogolf, nodige eetgerei en koffiestasie het. 'n Kontinentale ontbyt word elke oggend bedien. Die eenheid beskik oor Wifi en sluit ook 'n televisie in.
Room/Unit Overview
Bedroom
2 x Single Bed / Three-Quarter Bed
Bathroom
Shower, Toilet
Rates
More room/unit pictures
What you'll find here
Popular
Bathroom
Bedroom & Laundry
Entertainment
Family & Pets
Heating & Cooling
Kitchen & Dining
Outdoor
Parking & Access
Rules & Safety
Services & Conveniences
Utilities & Office
Price Includes
Rates displayed are on a room-only basis.
House Rules
Smoking is not allowed within the guesthouse.
Cancellation Policy - Moderate
More than 1 month before check-in | 100%deposit refunded |
More than 1 week before check-in | 50%deposit refunded |
Less than 1 week before check-in | 0%deposit refunded |
Description
Fraai Maraai 2 is 'n ruim eenheid wat geskik is vir 3 mense, asook klein kindertjies. 'n Kot is beskikbaar op versoek. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. 'n Slim TV is beskikbaar met Netflix & Showmax. Hierdie kamer het 'n waaier. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tee en koffie geriewe en eetgerei. Die kamer word daagliks skoongemaak. Die badkamer bestaan uit 'n toilet, wasbak en stort en handdoeke word verskaf. Gaste mag gebruik maak van die swembad en braaier op die perseel.
Room/Unit Overview
Bedroom
En-suite
1 x Single Bed / Three-Quarter Bed
1 x Double Bed
1 x Cot
Shower, Toilet
Bathroom
Shower, Toilet
Rates
More room/unit pictures
What you'll find here
Popular
Bathroom
Bedroom & Laundry
Entertainment
Family & Pets
Heating & Cooling
Kitchen & Dining
Outdoor
Utilities & Office
House Rules
Smoking is not allowed within the guesthouse.
Cancellation Policy - Moderate
More than 1 month before check-in | 100%deposit refunded |
More than 1 week before check-in | 50%deposit refunded |
Less than 1 week before check-in | 0%deposit refunded |
- Capacity: 6 people
- All ages welcome
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 34 Haarhoff street, Groblersdal, 0470, Limpopo