Successfully reported
Where are you going?
Add dates
2 Guests
+28

Fraaie Bloemen

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 3 reviews for Fraaie Bloemen
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.3/5
Andre V - Apr 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With partner

Sien bo.

My beste KKNK akkommodasie ervaring ooit. Die akkommodasie, diens en gasvryheid verdien meer as 5 sterre! Die woon eenheid is topklas. Die gasvrou sorgsaam en vriendelik. Jy bly privaat, veilig en in 'n baie stil omgewing, met goeie parkering en 'n mooi natuuruitsig.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

See above.

My best KKNK accommodation experience ever. The accommodation, service and hospitality deserve more than 5 stars! The living unit is top class. The hostess is caring and friendly. You stay private, safe and in a very quiet environment, with good parking and a beautiful nature view.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Fraaie Bloemen 's response

Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit ongelooflik baie. Dit was net 'n groot plesier om julle te verwelkom. Hoop om julle spoedig weer te ontvang.

Fraaie Bloemen
Chris B - Apr 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris B
With partner

Stil en rustig en veilig.

Heerlik stil, baie spasie, pragtige woonstel. Voel werklik soos asof jy tuis bly.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Quiet and peaceful and safe.

Wonderfully quiet, lots of space, beautiful apartment. Really feels like you're staying at home.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Fraaie Bloemen 's response

Baie dankie Chris vir jul positiewe terugvoer. Ek is baie bly dat jul verblyf aangenaam en rustig was. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Fraaie Bloemen
Maria E - Dec 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Maria E
With partner

Gerieflik! Pragtig! Verkoeling sal dit hemels maak.

Fraaie Bloemen is pragtig, skoon en baie gerieflik. Ons gasvrou is pragtig en so hulpvaardig. Heerlike ys aangebied met ons aankoms, want dit was ongelooflik warm. Al wat gekort het, was 'n lugreëling, want Oudtshoorn is vrek warm in Desember en die woonstel is in 'n nuwe ontwikkeling geleë waar daar ook nog nie baie bome is wat skuiling bied teen die hitte nie. Ons het lanklaas in 'n plekkie gebly wat so smaakvol gemeubileerd is met die mooiste dekor. Maar die hitte maak dat 'n mens vroegoggend ontsnap uit die eenheid en eers teen sonsak weer terugkom. Dit sal ook goed wees as 'n mens haar verblyf se resensies kon lees, want dan weet jy wat om te verwag.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Comfortable! Beautiful! Cooling will make it heavenly.

Fraaie Bloemen is beautiful, clean and very comfortable. Our hostess is beautiful and so helpful. Delicious ice cream was offered upon our arrival, because it was incredibly hot. All that was missing was air conditioning, because Oudtshoorn is terribly hot in December and the apartment is located in a new development where there are not many trees to provide shelter from the heat. It has been a long time since we stayed in a place that is so tastefully furnished with the most beautiful decor. But the heat makes you escape from the unit early in the morning and only return at sunset. It would also be good if you could read the reviews of her stay, because then you know what to expect.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Fraaie Bloemen 's response

Baie dankie vir die pragtige komplimente oor my plekkie. Dit word opreg waardeer.
Lugreëling is n kenmerk wat ek nie gemerk het op my profiel nie.
Ek is jammer dat dit n verwagting was. Ek hoop die waaiers kon bietjie help.
Nogmaals baie dankie dat julle fraai bloemen gekies het.

Fraaie Bloemen
From
From R 950
per night (sleeps 2)
From
R 950
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 366 Meerkat Lane, Palm Village, Oudtshoorn, 6625, Western Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6559fe5f753adbd6bd7fc9018c74570598f481c4a297398dc1683fd5f15af53522bae7566efa2e2d6b86a8be2440e88e7a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R950 per night (sleeps 2) 3 5 1 5 366 Meerkat Lane Palm Village 6625 Western Cape 021 201 8900 14:00-19:00 10:00 -33.590416619583 22.180631581506
MonTueWedThuFriSatSun
2829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345678
MonTueWedThuFriSatSun
2829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345678