Successfully reported
Where are you going?
Add dates
2 Guests
+33

Jani @ Menkenkop

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 21 reviews for Jani @ Menkenkop
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Petrus M - Apr 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus M
With partner

Lekker rustig.

Dit was aangenaam gewees.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Nice and quiet.

It was pleasant.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Die eenheid se ligging maak rustigheid moontlik.

Jani @ Menkenkop
Stephanie B - Mar 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie B
With partner

Dit was kort maar baie lekker.

Lekker gebly. Sal beslis weer daar bly.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

It was short but very nice.

Nice stay. Will definitely stay there again.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Hoop om julle vinnig weer te sien.

Jani @ Menkenkop
Mariska T - Mar 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska T
With partner

Ongelooflike, onbeskryflike, vriendlike, welkom.

Dit was ongelooflik, ons kan oor niks kla nie, perfek plek om 'n wonderlike tyd te hê. Die oom wat mense ontvang is ongelooflik behulpsaam en baie vriendlik. Definitely waardeur vir geld. It feels like home far from home.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Incredible, indescribable, friendly, welcoming.

It was amazing, we can't complain about anything, perfect place to have a wonderful time. The uncle who receives people is incredibly helpful and very friendly. Definitely worth the money. It feels like home far from home.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Baie dankie vir die besonderse mooi resensie, ons waardeer dit baie. Duidelik het die gasheer in sy doel geslaag om julle so tuis te laat voel dat dit soos julle eie huis voel. Hy is ingestel op julle gerief, sodat julle 'n wonderlike tyd kan hê.

Jani @ Menkenkop
Richard L - Mar 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard L
With partner

Goeie ligging. Netjies en skoon. Privaat en veilig.

Drie aangename nagte hier spandeer. Die slegte weer Vrydag omseil deur 'WFH' toe te pas. Verblyf en gasheer, uitstaande.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Good location. Neat and clean. Private and safe.

Spent three pleasant nights here. Got around the bad weather on Friday by applying 'WFH'. Accommodation and host, outstanding.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Baie dankie vir die besonderse mooi resensie, ons waardeer dit. Dankie dat julle die verblyf en gasheer as uitmuntend beskryf.

Jani @ Menkenkop
Annatjie P - Feb 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie P
With partner

Skoon, veilig en vriendelik.

Baie lekker, veilig en vriendelike diens en dierevriendlik.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Clean, safe and friendly.

Very nice, safe and friendly service and animal friendly.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Ja, die eenheid is dierevriendelik en ook baie veilig soos u daar tereg sê. Vriendelikheid is vir ons ononderhandelbaar.

Jani @ Menkenkop
Theresa H - Feb 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa H
With partner

Onvergeetlik!

Uitstekende verblyf, gasvryheid tops, perfekte wegbreek vir metgeselle, privaat - sal definitief weer langer gaan kuier!

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Unforgettable!

Excellent accommodation, top notch hospitality, perfect getaway for companions, private - will definitely visit again for longer!

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Baie dankie vir die uitsonderlike mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Ek dink jy vat alles baie mooi saam. Die gasheer gaan uit sy pad om julle tyd by ons onvergeetlik te maak en ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Jani @ Menkenkop
Pieter S - Feb 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With partner

Gasvryheid en vriendelik.

Die uitsig was uitstekend. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Hospitality and friendly.

The view was excellent. The owner was friendly and helpful.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Baie dankie Pieter vir die mooi resensie. Ja, die uitsig maak die eenheid. Ons probeer ons bes om dit vir julle so aangenaam moontlik te maak.

Jani @ Menkenkop
Erika A - Feb 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika A
With partner

It was great.

Our stay was comfortable and safe. Loved the view. The room had everything we needed. Oom Ben was very friendly and accommodating.

Jani @ Menkenkop 's response

Thank you for your kind review, Erika, much appreciated. The host Ben is an asset to the unit. We try to provide as much as we can to make your stay enjoyable. Thank you, the view is a nice extra.

Jani @ Menkenkop
Karin M - Apr 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karin M
With partner

Het lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Bietjie klein, maar vir een nag is dit perfek.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Had a nice stay.

We had a nice stay. A little small, but for one night it's perfect.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Dankie vir die resensie, ons waardeer dit. Ek kan u waarborg dat van my vorige gaste 'n week in die eenheid gebly het en hulle verblyf baie geniet het. Dit hang seker af van elke persoon se vlak van gerief. Ek verseker u ook dat in Menkenkop omgewing u nerens 'n eenheid teen hierdie prys sal vind wat bied wat ons eenheid bied nie.

Jani @ Menkenkop
Ramona K - Mar 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ramona K
Individual traveller

Vriendelike gasheer. Plek het 'n pragtige uitsig.

Ek het heerlik gebly. Was duidelik die moeite werd.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Friendly host. Place has a beautiful view.

I had a wonderful stay. It was definitely worth it.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Die uitsig bly mooi en die gasheer gaan uit sy pad om elke gas tuis te laat voel.

Jani @ Menkenkop
Tilana N - Feb 2025
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tilana N

Veilig, privaat, en 'n lus vir die oog!

Ons tuiste was absoluut voortreflik met 'n welkomst ontvangs. Self bagasie was meegehelp deur gasheer! Ek kan die plekkie ten sterkste aanbeveel!

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Safe, private, and a feast for the eyes!

Our home was absolutely wonderful with a welcoming reception. Even luggage was helped by the host! I can highly recommend the place!

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Dankie vir die resensie. Die uitsig is 'n lus vir die oog, dankie. Gasvryheid en behulpsaamheid is vir ons belangrik. Dankie dat u ons eenheid sal aanbeveel by familie en vriende.

Jani @ Menkenkop
Martie H - Nov 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie H
Individual traveller

Fantastiese verblyf met die perfekte gasheer.

Die verblyf was fantasties. Ek kon nie vir beter gevra het nie. Die gasheer was ongelooflik behulpsaam tydens my verblyf en het my baie welkom laat voel. Baie dankie daarvoor. Jani @ Menkenkop was baie sentraal geleë en die uitsig was baie mooi. Ek sal vir seker weer daar oorbly.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Fantastic stay with the perfect host.

The stay was fantastic. I couldn't have asked for better. The host was incredibly helpful during my stay and made me feel very welcome. Thank you very much for that. Jani @ Menkenkop was very centrally located and the view was very nice. I will stay there again for sure.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Baie dankie, Martie, vir die besonderse mooi resensie. Ons streef daarna om u welkom en tuis te laat voel; bly ons het daarin geslaag. Ja, die eenheid se uitsig en ligging is baie mooi en sentraal. Hoop om u vinnig weer te sien.

Jani @ Menkenkop
Elmarie V - Aug 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie V
With partner

Cozy, comfortable and quiet!

Ons het heerlik gebly in hierdie kamertjie. Rustig, privaat en fantastiese diens.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Cozy, comfortable and quiet!

We had a wonderful stay in this little room. Quiet, private and fantastic service.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waarder dit. Fantastiese diens is waarna ons streef en is dankbaar julle het dit so ervaar.

Jani @ Menkenkop
Charleen W - Aug 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charleen W
With partner

Kalm en rustige atmosfeer.

Absoluut lekker gebly.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Calm and peaceful atmosphere.

Absolutely nice stay.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Ja, met die see uitsig is dit verseker kalm en rustig, dankie.

Jani @ Menkenkop
Ilse V - Apr 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse V

Gemaklik, skoon. Mooi area en goed toegerus.

Lekker gebly en gemaklik.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Comfortable, clean. Nice area and well equipped.

Nice stay and comfortable.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Ons probeer om julle verblyf so gemaklik en gerieflik moontlik te maak en is bly julle het dit so ervaar.

Jani @ Menkenkop
Andre M - Apr 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre M
With partner

Rustig en pragtige uitsig.

Heerlik en gasvry ontvangs.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Quiet and beautiful view.

Lovely and hospitable reception.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. U vat dit mooi saam met 'rustig en pragtige uitsig'. Baie dankie. Hoop ons sien weer.

Jani @ Menkenkop
Jacoba D - Nov 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacoba D

Dit was fantasties. Gasheer is uiters vriendelik en behulpsaam.

Dit was heerlik, die uitsig is verruklik.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

It was fantastic. Host is extremely friendly and helpful.

It was delicious, the view is delightful.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Dankbaar julle het die 6 dae by ons geniet. Vriendelikheid en behulpsaamheid is waarna ons streef, bly ons kon daarin slaag. Soos jy tereg sê, die uitsig is verruklik.

Jani @ Menkenkop
Vincent R - May 2023
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vincent R
With partner

Baie mooi plekkie met 'n baie mooi uitsog.

Baie oulike plek vir 'n lekker wegbreek met 'n baie mooi view. Als was perfek en baie goeie ontvangs.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very nice place with a very nice selection.

Very cute place for a nice break with a very nice view. Als was perfect and very good reception.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit. Hoop om julle weer te sien.

Jani @ Menkenkop
Zahni T - May 2023
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zahni T
With partner

Baie rustige en oulike plekkie.

Ons het baie lekker gebly. Dis was skoon en netjies en baie cozy. Sal dit beslis aanbeveel vir 'n wegbreek.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very peaceful and cute place.

We had a very nice stay. It was clean and tidy and very cozy. Would definitely recommend for a getaway.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Baie dankie Zahni vir die mooi resensie, ons waardeer dit en is bly julle het julle verblyf geniet.

Jani @ Menkenkop
Cornelia B - Mar 2023
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia B
With partner

Very clean and comfy little place that's perfect for sleeping.

Real cotton bedding, clean area with lovely built-in cupboards. Through the window, you can see the ocean and watch the sunrise if you're an early bird. Nice seating table outside to enjoy the view. . Very quiet area, with no noise of cars and you can only hear nature. The host is super friendly and makes you feel at home very quickly.

Jani @ Menkenkop 's response

Thank you for the kind review, we are glad that you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Jani @ Menkenkop
Janet O - Aug 2023
Overall rating
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Janet O
With partner

Net ok.

Geweldige muf reuk in kamer. Duvet en kombersie was so dun ons het verkluim.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Net ok.

Tremendous musty smell in room. Duvet and blanket were so thin we got cold.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jani @ Menkenkop 's response

Baie dankie vir die resensie. Die kas in die kamer het ongelukkig met die reën onder nat geword. Ek is tans met die versekering besig om dit uit te sorteer en reg te maak. Daar is reeds elektriese komberse op die bed, so dit is uitgesorteer. Jammer u het dit so ervaar.

Jani @ Menkenkop
From
From R 650
per night (sleeps 2)
From
R 650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Free cancellation up to 1 week before your stay!
  • Capacity: 2 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 48 B Neelsstraat, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Western Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5082bb59125f114bef9d956a7ba45759c2c61c3294ed8d6d127cc1af8863fa028705f89c80e5d04c1ad8e900741765164d85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650 per night (sleeps 2) 21 5 1 5 48 B Neelsstraat Menkenkop 6520 Western Cape 021 201 8900 14:00-20:00 10:00 -34.130792442065 22.096748381404
MonTueWedThuFriSatSun
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
MonTueWedThuFriSatSun
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011