Successfully reported
Where are you going?
Add dates
2 Guests
+53

Mbumbulu Bush Camp

Camping/caravan Park

Review Summary

4.5 out of 5from 5 reviews for Mbumbulu Bush Camp
Cleanliness
4.4/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Sunè V - Dec 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunè V
With partner

Met Ys ja!

Ons het baie lekker gebly. Die staff Minoney, Gerrie en die groot baas het regtig uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Als skoon en netjies en dis baie veilig. Dis 'n boskamp so as jy nie 'n bush baby is nie, bly maar tuis. Onthou die kamp hardloop met solar, so as daar nie son is nie, moet nie kla nie, 'n koue stort is beter as geen stort nie. Die prawns by die bar was uitstekend. Daar is ys, hout en drankies beskikbaar by die bar. Sein beskikbaar in sekere areas. (My glad nie gehinner nie) Die strand is lekker naby en baie veilig, baie sanderige sy paatjies om die 4x4 ouens besig te hou. What an adventure Philp and Sunè!

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

With Ice yes!

We had a great stay. The staff Minoney, Gerrie and the big boss really went out of their way to make us feel at home. Everything is clean and tidy and it's very safe. It's a bush camp so if you're not a bush baby, just stay home. Remember the camp runs on solar, so if there's no sun, don't complain, a cold shower is better than no shower. The prawns at the bar were excellent. There is ice, wood and drinks available at the bar. Signal available in certain areas. (I didn't remember at all) The beach is nice and close and very safe, lots of sandy side roads to keep the 4x4 guys busy. What an adventure Philp and Sunè!

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Anita R - Jun 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita R
Individual traveller

Pragtige plek met baie vriendelike mense om jou te verwelkom.

Pragtige plek met baie vriendelike mense. Die diens is uitstekend en ek is baie welkom laat voel. Die plek is baie skoon en netjies, en die tuine is ongelooflik mooi.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Beautiful place with very friendly people to welcome you.

Beautiful place with very friendly people. The service is excellent and I was made to feel very welcome. The place is very clean and tidy, and the gardens are incredibly beautiful.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Mbumbulu Bush Camp 's response

Baie bly jy het ons stukkie paradys geniet. Kom weer!

Mbumbulu Bush Camp
Kaylene O - Jan 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kaylene O
With partner

Beautiful.

It was brilliant. They went above and beyond to make us feel at home and really just gave such a personal touch to the service.

Mbumbulu Bush Camp 's response

Thank you for your nice review! Please come again soon!

Mbumbulu Bush Camp
Marika V - Jan 2021
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marika V
With friends

Lekker rustig, netjies.

Ons het 'n lekker staanplek gehad met baie koelte. Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig, en die ablusieblokke word elke oggend goed skoon gemaak. Goeie ligging tussen mooi ongerepte strande, maar mens benodig beslis 'n 4x4 (2x4 sukkel op die los sand duine). My enigste "klagte" is dat die ablusiedeure redelike groot skrefies het waardeur mens maklik kan sien, dit het my ongemaklik laat voel.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Nice and quiet, neat.

We had a nice pitch with lots of coolness. The people are very friendly and helpful, and the ablution blocks are cleaned well every morning. Good location between beautiful pristine beaches, but you definitely need a 4x4 (2x4 struggle on the loose sand dunes). My only "complaint" is that the ablution doors have fairly large scratches that you can easily see through, it made me feel uncomfortable.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Mbumbulu Bush Camp 's response

Jammer om te hoor, ons het dit reggestel.

Mbumbulu Bush Camp
Johnny W - Dec 2020
Overall rating
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johnny W
Family with teenagers

Baie lekker. Gees in die kamp was baie goed.

Net gesukkel om by die strand uit te kom. Kaarte en verduidelikings was maar swak en om met Google Maps te ry werk nie. Die kamp self was baie lekker.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very nice. Spirit in the camp was very good.

Just struggling to get to the beach. Maps and explanations were poor and driving with Google Maps doesn't work. The camp itself was very nice.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Mbumbulu Bush Camp 's response

Om by die naaste strand uit te kom, is dood eenvoudig. Mens draai regs by die kamp uit en ry net reguit aan tot by Isimangoliso se permit kantoor. Verg nie eintlik adrykskunde hoër graad nie, net 'n kennis van links, regs en reguit.

Na die mooi strande soos Black Rock en Dog Point, meer noord na Kosibaai is bietjie deurmekaar. Dit is Zululand en die kamp is in die middel van die bos. Zululand, Parkeraad en Isimangaliso is nou nie juis bekend vir diens nie, maar die kaarte beskikbaar gee jou 'n redelike idee. Daar is duisende paadjies uitgery deur die lokale mense uit alle rigtings, wat mens bietjie deurmekaar maak, maar as jy bietjie kennis het van oos en wes, kom mens tog daar uit. Baie mense verdwaal nog steeds, maar hulle beskou dit as 'n ekspidisie en lag daaroor as hulle terug is in die kamp. So leer jy die area ken.

Wat ek voorstel: 80% van die mense wat hier kom, is al soos familie. Hulle is hulpvaardig en die nuwe mense ry maar saam met die manne die eerste keer na al die plekke. Selfs die mense wat nie 4x4 voertuie het nie, ry saam, kuier en help mekaar as hulle vassit. Na 'n paar keer ry, meeste van die 4x2 manne op hul eie sonder om vas te sit.........

Ons het al probeer kaarte teken, maar dit is onmoontlik, want elke dag is daar basies 'n nuwe pad om jou op 'n dwaalspoor te sit. Mens kan nie eers die paaie op Google Maps sien nie; dit is te bebos.

Ons probeer ons bes om mense reg te verduidelik; 90% van die mense kry die paaie darem.

Jammer om te hoor van jou ondervinding, maar ons probeer ons bes.

Dankie.
Nico

Mbumbulu Bush Camp
From
From R 320
per night, for 2 ppl
From
R 320
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 204 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 11:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the D1850 Road, Isimangaliso Coastal Wetland Forest, Manzengwenya Plantation, 3973, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjLPqtBoqEGmyBmPMPaC5QNq8VD6RQ61OgvngJXqZOHR7iosW8z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R320 per night, for 2 ppl 5 5 1 5 Off the D1850 Road Isimangaliso Coastal Wetland Forest 3973 KwaZulu-Natal 021 201 8900 11:00-19:00 10:00 -27.24295121892 32.720220008543
MonTueWedThuFriSatSun
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
MonTueWedThuFriSatSun
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456