Successfully reported
Where are you going?
Add dates
2 Guests
+19

Memento Vivere

Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 6 reviews for Memento Vivere
Cleanliness
4.8/5
Service
4.3/5
Location
4.7/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Marina J - Jan 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina J
With partner

Absoluut heerlik.

Ons het heerlik gebly in die ruim en gemaklike eenheid. Alles was skoon, netjies en daar is letterlik alles wat 'n mens nodig kan kry. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Die pragtige uitsig oor Mosselbaai vanaf die stoep was 'n groot bederf. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan as ons in Mosselbaai kuier.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Absolutely delicious.

We had a wonderful stay in the spacious and comfortable unit. Everything was clean, neat and there is literally everything you could need. The hostess is very friendly and helpful. The beautiful view of Mossel Bay from the porch was a real treat. We will definitely stay there again when we visit Mossel Bay.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Memento Vivere 's response

Dankie vir jou gawe woorde. Gaste soos julle wat bedagsaam en vriendelik is, maak die ervaring vir almal aangenaam. Julle is altyd welkom!

Memento Vivere
Stina B - Jan 2025
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stina B
With partner

Uitstekende waarde en verblyf in Mosselbaai.

Uitstekende verblyf in 'n pragtige kamer. Veilige parkering, gasvryheid is uitstaande en die kamer is gemaklik en uniek.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Excellent value and accommodation in Mossel Bay.

Excellent stay in a beautiful room. Secure parking, hospitality is outstanding and the room is comfortable and unique.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Memento Vivere 's response

Stina en Pierre is die ideale gaste! Vriendelik, gemoedelik, bedagsaam. Dit was so lekker om julle te leer ken. Altyd welkom!

Memento Vivere
Janine H - Dec 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine H
With partner

Very nice.

On arrival, our host was an absolute star. We felt right at home. Stunning view of the harbour, it was also our first time in Mosselbaai. What a wonderful holiday it was. Thank you Memento Vivere.

Memento Vivere 's response

Janine en haar gesin was wonderlike gaste! So bedagsaam en vriendelik. Dankie!

Memento Vivere
Marietjie S - Jan 2025
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Marietjie S
With partner

Mooi, maar besige dorp.

Ons het onlangs by Memento Vivere in Mosselbaai oornag. Hoewel die akkommodasie oor 'n paar pragtige kenmerke beskik, was daar aspekte van ons ervaring wat ons teleurgestel het. Die perseel self is esteties interessant en goed onderhou. Die dekor het egter vir ons 'n mengelmoes gevoel gegee, met geverfde sementvloere en verskeie klein matjies wat nie regtig bymekaar pas nie. Die blou koeldrankglase wat vir wyn en whiskey gebruik moes word, het ook 'n bietjie aan die ervaring gekort. Die badkamer het 'n unieke ontwerp, maar die rou baksteenmure, blootgestelde koperpype, en 'n sementvloer in die stort het 'n industriële voorkoms geskep wat dalk nie almal sal aanspreek nie. 'n Groot punt van kommer was veiligheid. Die gladde, geverfde sementtrappe na die badkamer is gevaarlik, veral vir ouer gaste. Verder het die gordyn voor 'n deur wat nie gesluit kon word nie, ons onveilig laat voel, aangesien dit gelyk het of personeel toegang tot ons ruimte kon kry. Ons interaksie met die gasvrou het gemengde gevoelens gelaat. Haar opmerkings het soms effens indringend gevoel, soos toe sy sterk opinies oor ons reisroete gedeel het. Sy het ook ons aandag gevestig op die rookbeleid, wat ons reeds gerespekteer het. Ons verstaan dat reëls oor rook belangrik is, maar dit kan op 'n minder diskriminerende wyse gekommunikeer word. Oor die algemeen is die plek potensieel 'n goeie opsie vir gaste wat van minimalistiese en industriële styl hou. Maar 'n paar verbeteringe in gasvryheid, veiligheid en gemak sal 'n groot verskil maak om die ervaring vir alle gaste meer aangenaam te maak.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Beautiful, but busy town.

We recently stayed at Memento Vivere in Mossel Bay. While the accommodation has some lovely features, there were aspects of our experience that disappointed us. The premises themselves are aesthetically interesting and well maintained. However, the decor gave us a mixed bag feeling, with painted cement floors and several small rugs that didn't really go together. The blue soda glasses that were supposed to be used for wine and whiskey also detracted from the experience a bit. The bathroom has a unique design, but the raw brick walls, exposed copper pipes, and a cement floor in the shower created an industrial look that might not appeal to everyone. A major concern was safety. The slippery, painted cement steps to the bathroom are dangerous, especially for older guests. Furthermore, the curtain in front of a door that couldn't be locked made us feel unsafe, as it seemed as if staff could gain access to our space. Our interaction with the hostess left us with mixed feelings. Her comments sometimes felt a little intrusive, like when she shared strong opinions about our itinerary. She also brought to our attention the smoking policy, which we already respected. We understand that rules about smoking are important, but they could be communicated in a less discriminatory way. Overall, the place has the potential to be a good option for guests who like minimalist and industrial style. However, a few improvements in hospitality, safety, and comfort would make a big difference in making the experience more enjoyable for all guests.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Memento Vivere 's response

Jammer om te hoor jul verblyf was nie na verwagting nie. SkipJack is ‘n oornag-eenheid wat nie selfsorggeriewe soos bv. whiskeyglase voorsien nie. Die dekor is ‘n kwessie van persoonlike smaak en die foto’s wanneer bespreek wys presies wat te verwagte is.
Die vloerbedekking op die trap na die badkamer is nie verf nie, maar ‘n waterbestande duursame produk en ‘n handreëling verseker veilige gebruik van die trap. Die ander resensies van Memento Vivere en gaste wat in SkipJack gebly het, spreek vanself.

Memento Vivere
Pieter V - Dec 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With partner

Awesome plekkie. Sal definitief weer daar oornag.

Wat 'n lieflike plekkie. Skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Awesome place. Will definitely stay there again.

What a lovely place. Clean and tidy. Would definitely recommend it. We had a great stay.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Memento Vivere 's response

Altyd welkom! Julle was bedagsame en gawe gaste.

Memento Vivere
Renda H - Sep 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renda H
With partner

Dit was die lekkerste bly en slaap uitsig oor die see.

Ons het verskriklik lekker gebly, die gasheer was vriendelik en baie behulp saam, die kamers is stunning, jy voel op jou gemak met die instap.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

It was the nicest stay and sleep overlooking the sea.

We had a great stay, the host was friendly and very helpful, the rooms are stunning, you feel at ease when you walk in.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Memento Vivere 's response

Renda, julle was heerlike gaste! Altyd welkom.

Memento Vivere
From
From R 850
per night (sleeps 2)
From
R 850
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Free cancellation up to 1 week before your stay!
  • Capacity: 2 people
  • No children under 12
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 61 Hill Street, Mossel bay, 6506, Western Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72b6aa402bee2326624547ed510c75edf46b42e4a498ef9da6fb37da7a7dddbb7790aacf38dcf1ff4b3ac0f5e9aeec8ac22f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R850 per night (sleeps 2) 6 5 1 5 61 Hill Street Mossel bay 6506 Western Cape 021 201 8900 14:00-20:00 10:00 -34.184896517031 22.147573498777
MonTueWedThuFriSatSun
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
MonTueWedThuFriSatSun
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789