Successfully reported
+6

Paresis Park 1

Self Catering

Review Summary

1.8 out of 5from 1 review Paresis Park 1
Cleanliness
3.0/5
Service
1.0/5
Location
1.0/5
Safety
3.0/5
Value for money
1.0/5
Paul E - Jun 2024
Overall rating
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Paul E
With partner

Teleurstellend vir die prys.

1. Geen voordeursleutels nie, ons moes deur die motorhuis ingaan. 2. Groot TV-skerm is ontkoppel, gaste moet tevrede wees met 'n piepklein monitor. 3. Geen komplimentêre seep, ens. in die badkamers nie. Ook geen handdoeke nie. 4. Geen komplimentêre skottelgoedseep nie. Bring jou eie vadoek. 5. Geen WiFi nie, bring jou eie.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Disappointing for the price.

1. No front door keys, we had to enter through the garage. 2. Large TV screen is disconnected, guests have to settle for a tiny monitor. 3. No complimentary soap, etc. not in the bathrooms. No towels either. 4. No complimentary dish soap. Bring your own dish towel. 5. No WiFi, bring your own.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Paresis Park 1 's response

Goeie dag, Mnr Eloff, baie dankie vir die terugvoering. Die inligting asook ligging en sleutels was vir u voor die tyd deurgegee, waarmee u dan bewus was van alles wat nie ingesluit was nie. Ook die voordeur sleutels wat aangeheg was. Die groot skerm TV het 'n fout op en ons het hom vervang met 'n kleiner TV skerm. Handdoeke voorsien ons ook nie, soos u reeds aanvaar het met die bespreking aanlyn, gaste maak misbruik van die handdoeke en daarom voorsien ons dit nie, ek is seker u sal dit verstaan. Wat die komplimentêre seep en skottelgoedseep aanbetref is ek seker elke gaste tref alreeds voorsorg daarvoor. Die keuse was vir u lank voor die tyd deurgegee, indien u sou belangstel om WiFi aan te sluit, maar van u kant af was daar geen kommunikasie nie. Ons is jammer sou die vertraging van ons kant af kom, maar ek is seker ons het alles lank voor die inklok datum alreeds deurgegee aan u. Baie dankie en groete. Bestuur.

Paresis Park 1
From
From R 1 200
per night (sleeps 4)
From
R 1 200
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Corner of Brandberg Road and Paresis Street, Henties Bay, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bcaded201213a909c08860553d03cc2e8253f7ee58bca4ad874c2ad73d33da925bbc4db90adb54d1a70eacfb311de9f0b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200 per night (sleeps 4) 1 5 1 2 Corner of Brandberg Road and Paresis Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8900 14:00-19:00 10:00 -22.1332505 14.292713522754