Soete Rus
Review Summary
Anonymous Guest - Nov 2024
Overall rating
Visit was very nice.
We had a great stay thank you, there were some things that were not available such as hand soap, drying cloths for dishes, hand towels were not in toilets and were cheap single layer toilet paper.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
Malcomb D - Sep 2023
Overall rating
Beautiful home in a dodgy area.
Read moreSoete Rus 's response
Goeiedag Malcomb,
Ons het ondersoek ingestel op die aanklagtes in die bogenoemde resensie.
Eerstens, een van jou gaste het 'n tas op die bed neergesit waar die kondoom papiertjie uit sy sak op die bed uitgeval het. Ons as eienaars het persoonlik 2 dae voor julle groep gekom het daar geslaap en daar was geen kondome gebruik in daardie tyd nie. Ons ontvang ook video's van elke vertrek in die huis voor elke gas arriveer. Een van julle gaste, Maritha Wagner, het ook voor die tyd die huis besoek om die huis te versier vir die 50ste verjaarsdag partytjie. Maritha het vir my 'n persoonlike boodskap gestuur oor hoe netjies en skoon die huis is.
Ons het wel agtergekom dat daar by twee van die kamers se skuifdeure 'n klein lekkasie by die rubber was en met die groot reënstorm in die Kaap 'n bietjie water in die kamers kon inkom. Dit het egter nie oorgespoel nie. Dit word tans aandag aangegee.
Ons is nie seker wat die aanklag teen Tadiwa, die huishulp, is nie. Sy dienste word gratis aangebied en het homself nog nooit as 'n oorlas vir enige gas gemaak nie.
- Capacity: 16 people
- All ages welcome
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 52 Suikerkan Street, Langebaan, 7357, Western Cape