Successfully reported
+10

Suikerbekkie

Self Catering

Review Summary

3.4 out of 5from 5 reviews for Suikerbekkie
Cleanliness
3.8/5
Service
3.6/5
Location
3.6/5
Safety
3.4/5
Value for money
2.8/5
Tony K - Apr 2022
Overall rating
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Tony K
With partner

Nie ons gunsteling herinnering van ons vakansie nie.

Die ontvangs was onpersoonlik en dit het gebleik asof ons ten alle koste vermy word tydens ons verblyf. Ons het gevoel of ons verblyf moeite veroorsaak het. Nooit is daar navraag gewees of als in orde was nie. Daar was 'n riool reuk met ons aankoms maar dit het later weggegaan. Die reuk was die volgende dag weer daar. Ons is dankbaar ons was net daar om te slaap. Daar is nie 'n braaier beskikbaar nie en by navraag is ek meegdeel dat dit te veel moeite is om skoon te maak. Dit is nie die koste werd nie. Ons het vir twee weke getoer en by verskeie plekke gebly. Hierdie plek was die laagtepunt van al die blyplekke.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Not our favorite memory of our vacation.

The reception was impersonal and it appeared as if we were being avoided at all costs during our stay. We felt like our stay caused trouble. There was never an inquiry as to whether everything was in order. There was a sewage smell when we arrived but it went away later. The smell was there again the next day. We are thankful we were only there to sleep. There is no braai available and upon inquiry I was told that it is too much trouble to clean. It's not worth the cost. We toured for two weeks and stayed at various places. This place was the lowest of all the places to stay.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Suikerbekkie 's response

Dankie Tony vir jou resensie.

Die advertensie vir die verblyf is duidelik dat dit 'n selfsorgeenheid, nie-rook eenheid is en daar word nie braai geriewe geadverteer nie. Ek het gemeld dat jy jou eie braai kan gebruik op die perseel. Selfsorg beteken dat die gaste word ontvang en daarna word die gaste se privaatheid gerespekteer. Daar word nie skoongemaak soos met 'n B&B of 'n Hotel nie. Selfsorg beteken die gaste moet self skoonmaak, dit is hoekom daar skoonmaak geriewe in die kamer is.

Met julle aankoms het ons lekker gesels en julle was haastig om uit te pak, nogtans het ek gemeld dat ek op WhatsApp en selfoon beskikbaar is en daar is 'n klokkie by die hek en by die voordeur indien julle iets nodig het.

Met julle verblyf het ons fase 4 "loadshedding" gehad so die elektrisiteit het elke 6 ure afgegaan vir 2 en 'n halwe uur. Ek kan die frustrasie verstaan, maar ongelukkig buite ons hande. Daar is nie-rook tekens in die woonstel, nogtans was dit verontagsaam. Die riool reuk het van bo in die straat gekom en dit was gerapporteer aan die Stad Kaapstad. Dit hang net af watter rigting die wind gewaai het. Dit is reggestel aangesien ons dit nie weer geruik het nie.

Tony julle verblyf was net vir 2 nagte en julle was die meeste van die tyd uit gewees en laat in die aand terug gekom so ons het julle privaatheid gerespekteer.

Vriendelike groete
Rubert, Suikerbekkie

Suikerbekkie
Susan V - Dec 2021
Overall rating
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Susan V
With partner

Daar is sekere dinge wat kan verbeter.

Ek voel die TV bestaan nie, die kanale beskikbaar is pateties. Die eienaar kan maar regtig 'n braai daar los, en die tuin kort regtig aandag. Verder is die plek goed ingerig en lekker sentraal.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

There are some things that can be improved.

I feel the TV is non existent, the channels available are pathetic. The owner can really leave a braai there, and the garden really needs attention. Furthermore, the place is well furnished and nicely central.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Hilda P - Jan 2020
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda P
With partner

We were very kindly received. Ruben was very helpful.

Accommodation was very neat and located in a safe environment. We will definitely stay at Suikerbekkie again. We appreciate your kindness and we have enjoyed our stay at Suikerbekkie very much.

Clara E D - Nov 2018
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Clara E D
Individual traveller

Net wat ek nodig gehad het.

Die netheid, stilte, en ligging was nommerpas. Die gasheer kon nie meer tegemoetkomend wees nie. Hulpvaardigheid was wonderlik.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Just what I needed.

The neatness, quietness location were perfect. The host couldn't have been more accommodating. Helpfulness was wonderful.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

Suikerbekkie 's response

Dankie vir die pragtige resensie Clara.

Dit was 'n plesier om u gasheer te wees. Ons sien daarna uit om weer diens aan u te lewer.

Vriendelike Groete
Suikerbekkie
Rubert

Suikerbekkie
Jaco V - Aug 2018
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jaco V
With partner

Bevredigend.

Als was netjies en skoon en baie vriendelik ontvang. Voel net bietjie onveilig sonder diefwering.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Satisfying.

All was neat and clean, and we got a friendly welcome. Just feels a bit unsafe without burglar bars.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

Suikerbekkie 's response

Dankie vir die resensie en gradering dit word hoog op prys gestel.

Die sekuriteit is goed aangesien die area net een ingang en een uitgang het wat deur gesofistikeerde dag en nag kameras gemonitor word. Die gronde word deur 'n gewapende reaksie firma 24/7 gemonitor. Daar is ook 'n sekuriteit whatsapp groep wat ons aan behoort. Ons sal wel kyk na verdere sekuriteit soos 'n bystand knoppie en diefwering.

Vriendelike groete.
Suikerbekkie

Suikerbekkie
From R950
R 950 R 475
per night (sleeps 2)
From R950
R 950 R 475
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 15:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Romulus Street, Rome Glen, Somerset West, 7130, Western Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2f7ff89629335749bdabe247164ae729cb8d434e77d3d85a9c052cfe59b812ddc0efa29ebacc40f8d55431082fcabe0822d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nowFrom R475 per night (sleeps 2) 5 5 1 4 4 Romulus Street Rome Glen 7130 Western Cape 021 201 8900 15:00-17:00 10:00 -34.08926 18.86871