Summer Sea
Review Summary
Ian D - Jul 2023
Overall rating
Alles soos gesien en verwag, behalwe die hitte.
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Everything as seen and expected, except the heat.
The entrance and the method of entry is slightly complicated. For the price, one would at least have expected electric blankets on the bed as well. There was only 1 hot water bag for 2 people.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
Summer Sea 's response
Liewe Ian
Dankie dat jy gekies het om by ons te bly, dit was 'n plesier om jou te huisves.
Ons waardeer jou kommentaar en waardeer alle resensies.
Na jou mening sê jy dat ons meer komberse moet voorsien as die 4 wat reeds in die een slaapkamer eenheid is, Ongelukkig het ons met beurtkrag nie gekies om elektriese komberse in te sluit nie. Maar 'n geldige punt, dankie.
Met betrekking tot die toegang, sal ons dankbaar wees vir jou insette oor hoe jy dit anders sal verwoord om dit so maklik as moontlik vir ons gewaardeerde gaste te maak.
Weereens, dankie dat jy by gebly het.
- Capacity: 2 people
- All ages welcome
-
Check-in: 15:00 to 23:00
Check-out: 09:00 - Address: 32 Main Street, Summer Hill Building, Plettenberg Bay, 6600, Western Cape