Summer Place
Review Summary
Michela D - Feb 2025
Overall rating
Ontspannend!
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Relaxing!
Wonderful stay and child friendly!
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
Summer Place 's response
Hi Michela, baie dankie vir jou resensie. Woorde soos joune maak als die moeite werd. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon huisves en hoop om gou weer te sien!
Vriendelike groete Louise
Gerhard S - Mar 2024
Overall rating
Baie lekker! Alles is netjies en skoon. Veilig. Rustig. Lekker stil.
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Very nice! Everything is neat and clean. Safe. Restful. Nice quiet.
See stars.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
Summer Place 's response
Hallo Gerhard, baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie oor Summer Place te plaas. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê en dankie vir jou goeie resensie. Ons streef werklik om net die beste vir ons gaste te bied en gaste soos julle maak als die moeite werd. Mooi week verder.
Vriendelike groete,
Louise
- Free cancellation up to 24 hours before your stay!
- Capacity: 4 people
- All ages welcome
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 37 Piet Retief Street, Harrismith, 9880, Free State