Sunset House @ Rietfontein
Review Summary
Anonymous Guest - Dec 2023
Overall rating
Waldo S - Nov 2023
Overall rating
Rus, bosveld, awsemrowend, lekker geslaap.
Read more
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Rest, woodland, stunning, slept well.
From our arrival to where we sadly had to leave the place, we experienced the incredible peace of the forest. Owners welcomed us with so much hospitality. We spent incredibly nice time with friends around the bushveld fire and the terribly beautiful wildlife on the farm. House was incredibly clean, everything was just perfect, hot shower and bath, had power all weekend and that alone was a big plus. We just want to say thank you for everything and that you will definitely see us again.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
Sunset House @ Rietfontein 's response
Baie dankie Waldo. So lekker om positiewe terugvoering te kan ontvang. Hoop om jul weer te sien
Moshai M - Sep 2023
Overall rating
The house is just everything, Annie and her husband gave us the perfect service ever.
Sunset House @ Rietfontein 's response
Thank you for your positive feedback
Sagwadi N - Sep 2024
Overall rating
Nice and quiet.
Read moreThabiso P - Sep 2024
Overall rating
Dissatisfied.
Sunset House @ Rietfontein 's response
Baie dankie vir die resensie. Dit help ons ook om te verbeter soos ons kan. Ons sien dit as positief.
Op die dag wat julle gearriveer het by die Sunset Huis, het ‘n baie groot deel van ons plaas af gebrand, insluitend eiendom. Ons het julle bewus gemaak daarvan dat daar baie stof en roet is agv die sterk winde was. Die eenheid insluitend die Swembad was gediens sodat dit reg is teen 14:00 met inklok tyd. Julle het wel eers baie later in geklok en julle groep leiere was eers teen son onder op die perseel. Dus het daar baie wind steeds gewaai en is dit moontlik dat blare in die Swembad geval het. Saterdag oggend is die swembad weer gediens.
Op ons bespreking blad op die webtuiste staan daar duidelik dat die Sunset Huis wel afhanklik is van ‘n son krag sisteem.
Daar is vir die eerste persone van die groep mooi verduidelik hoe die sonkrag stelsel werk om te voorsien dat elektriesiteit voldoende benut kan word. Ek het ook die Saterdag oggend in geloer om die groep leier te ontmoet en hom ook te wys en verduidelik hoe die krag sisteem benut moet word. Die sonkrag sisteem kan sonder son gemaklik vir 1.5 dae gaan sonder probleme. Met inklok was dit op 100% vol. Ek het vir julle Saterdag oggend verduidelik dat julle 15:00 moet kyk dat as die krag onder 80% is julle dalk die geyser moet af skakel en die toestelle wat baie krag gebruik meer spaarsamig moet gebruik. Julle het in gestem om dit so te doen maar teen 15:00 Saterdag middag het julle nie so gedoen nie. Ek het gaan inloer on 18:00 om seker te maak of hulle wel die geyser 15:00 af geskakel het, toe sien ek dat die krag sisteem op 35% is. Daar was baie son deur die dag om die sisteem binne 2.5ure vol te laai. Ek het hulle vergewis dat as julle nie spaarsamig gaan wees met die krag nie dat julle ‘n deel van die aand sonder krag gaan wees. Ek het aangebied om versterking in te bring maar julle het dit van die hand gewys. Ek was verbaas om te sien hoe vinnig jul die elektriesieteit opgebruik het. Dit was nog nooit ‘n probleem van tevore nie.
Ons het wel aangebied om gaste te skuif na een van ons ander eenhede, maar gaste het dit van die hand gewys.
Baie dankie.
Lize-mari F - Sep 2023
Overall rating
Hierdie is 'n baie lekker wegbreekplek, weg van tegnologie en lekker rus.
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
This is a very nice getaway, away from technology and good rest.
This place is well equipped with everything you need. On solar power and no signal. Perfect for a peaceful getaway. Good host and very nice game drive received for free.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
Sunset House @ Rietfontein 's response
Baie dankie Lize-Marie.
Lekker om gaste te ontvang wat die verblyf ten volle geniet.
Joyce N - Oct 2023
Overall rating
Amazing.
Sunset House @ Rietfontein 's response
Thank you for your comment. We will keep up and improve where possible.
Helen B - Sep 2023
Overall rating
A beautiful place to stay, we were welcomed by an ostrich and the giraffes were walking close to our windows.
Sunset House @ Rietfontein 's response
Thank you, Helen. We will improve where possible.
- Free cancellation up to 1 week before your stay!
- Capacity: 6 people
- All ages welcome
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: Farm 445, Portion 1 Frischgewaagd, Bela-Bela, 0480, Limpopo