The Lighthouse Guesthouse
Review Summary
Johan B - Aug 2024
Overall rating
Nice people. Good service. All the basic requirements.
The Lighthouse Guesthouse 's response
Thanks Johan, hope to see you again in the future. You are always welcome here.
Frank and Tersia
Johan B - Mar 2025
Overall rating
Nie lekker geslaap.
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Didn't sleep well.
Was clean and tidy. Bed was extremely hard. Location wasn't great. Felt safe.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
The Lighthouse Guesthouse 's response
Hi Johan, jammer om te hoor dat die bed was so hard, ons het net na julle uit was gesien dat iemand die matras omgedraai het en die onderkant was bo. Jammer, ek dink iemand het ons 'n streep probeer trek of die skoonmaker het nie van beter geweet nie. Ons het dit reggestel en weer nuwe opleiding gegee. Daai bed het selfs 'n topper op wat nogal 'n plesier is. Beter geluk volgende keer. Weet ook dat ons bly op die perseel en enige klagte of probleem kan onmiddellik geraporteer word.
Hoop jy kom weer by ons slaap in die toekoms.
Frank & Tersia.
John M - May 2018
Overall rating
Only with a few changes.
Jan O - Apr 2017
Overall rating
Uitstekende waarde vir geld.
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Excellent value for money.
Excellent reception and hospitality. Accommodation is clean and very well equipped. Would recommend it with confidence.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
The Lighthouse Guesthouse 's response
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is 'n riem onder die hart om te hoor ons moeite word waardeer. Baie dankie. Ons hoop dis selfs beter volgende keer as u kom.
Frank en Tersia
Lelanie G - Dec 2015
Overall rating
Teen die prys kan die kamer mooier gemaak word, beter afwerking.
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
For the price, the room can be made more beautiful, better finish.
It was a bit expensive. For the price, I expected it to look a lot nicer. It was very basic.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
The Lighthouse Guesthouse 's response
Hi Lelanie, dankie vir jou inspraak. Ons neem dit ter harte. Ons was bietjie onkant gevang met die reaksie op die advertensie. Ons het verwag dat mense eers heelwat later sal inkom. Intussen is daai kamer uitgeverf en is ons besig om temas in te werk. Bedens is verander en bedegoed. Van die ander kamers is ook al verander en word ook lugversorgers ingesit. Meskien as julle eendag hier verby ry kan jul bietjie kom inloer. Ons luister regtig na al die komentaar en probeer iets daaraan doen.
Nogmaals dankie vir jou positiewe inspraak, ons waardeerr dit.
Seen en groete vir julle. Hoop jul het lekker vakansie gehou.
Frank en Tersia
- Capacity: 10 people
- All ages welcome
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 25 Graham Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Free State