Successfully reported
Where are you going?
Add dates
2 Guests
+23

Uitsig Oor die Baai

Self Catering

Review Summary

3.2 out of 5from 1 review Uitsig Oor die Baai
Cleanliness
3.0/5
Service
4.0/5
Location
3.0/5
Safety
4.0/5
Value for money
2.0/5
Francois B - Jan 2025
Overall rating
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Francois B
Large group

Nie die geld werd nie.

Ons was baie vriendelik ontvang met ons diere. Daar is wel 'n paar dinge wat kortkom: braaigeriewe was nie op standaard nie, die sitkamerstel is nie vir gemaklike kuier of TV kyk nie, die beddens en kussings slaap ongemaklik en ons kon nie veel van die uitsig benut nie weens die braaigeriewe wat in die agtererf geleë was. Die motorhuis was egter 'n bonus sowel as die wasmasjien.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Not worth the money.

We were very kindly received with our animals. There are a few things that are lacking: braai facilities were not up to standard, the lounge suite is not for comfortable socialising or watching TV, the beds and pillows are uncomfortable and we could not make much use of the view due to the braai facilities being located in the backyard. However, the garage was a bonus as well as the washing machine.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Uitsig Oor die Baai 's response

Francois, baie jammer dit was nie vir julle jul droomvakansie nie. Wat julle gesien het, was wat aangebied was. Ontstellend dat julle nie gehou het by die vergunning vir vier (4) honde nie. Daar was ses (6), asook dat julle die erf vol hondemis gelos het. Ons streef na 100% eerlikheid. Hoop julle volgende ervaring sal fantasties wees.

Uitsig Oor die Baai
From
From R 4 000
per night (sleeps 6)
From
R 4 000
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • No children under 12
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 30 Impala Avenue, Reebok, 6055, Western Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9163921cc7cd4f835f8165e64e159f2691adf61a0dfae50a22f45cb365c3a6ca5aab9d3d287fc80cc751212d7a7adf024316?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R4 000 per night (sleeps 6) 1 5 1 4 30 Impala Avenue Reebok 6055 Western Cape 021 201 8900 14:00-19:00 10:00 -34.0769412 22.1653999
MonTueWedThuFriSatSun
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
MonTueWedThuFriSatSun
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456