Verified Reviews
Amanzimtoti
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Amanzimtoti
Rated 4.5 out of 5 based on 980 reviews.
"Amanzimtoti is a nice location, a bit quite and not in the city centre but also fun to stay in as a family."
"As jy 'n wegbreek soek, is dit die plek om te gaan. Dit is rustig en die mense is vriendelik."
"Ek love Amanzimtoti, dit is hoekom ek elke keer besprekings daar rond maak."
"Ek wat groot geword het in Amanzimtoti sien dit het nie veel verander nie, ek het ons hele week vakansie dieselfde gevoel gehad toe ons daar gebly het. Amanzimtoti is die beste plek om weg te breek van die geraas in die binneland."
"Nothing wrong with the town at all. Beautifully clean and in tip-top shape. The beach(es) are pristine."
"Ons is ou besoekers aan Amanzimtoti en dit het ons nog nooit teleurgestel nie. Dit voorsien aan elke persoon se behoeftes. Baie dankie! "
"First time at Warner Beach. Really enjoyed the quiet beach and nearby amenities. Will definitely go back again."
"Baie rustig en gemaklik. Vriendelike mense, heerlike eetplekke! Als wat mens benodig in 'n radius van 50 km."
"Baie lekker om daar te bly. Gaan vir 28 jaar elke jaar daarna toe op vakansie."
"Amazimtoti is an affordably beautiful area, however, quite far from Durban's recommended activities. "