Verified Reviews
Amanzimtoti
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Amanzimtoti
Rated 4.5 out of 5 based on 980 reviews.
"Perfect family-friendly environment. Will definitely recommend families to have a breath of fresh air."
"It would have been good to have had food outlets near the main beach with kids entertainment like super tube."
"Dink gerus aan 'n snorkelsessie met Blacktip Reef Sharks by Blue Wilderness, dit is 'n belewenis!"
"People are friendly where ever you go. Walking distance from beach, Shoprite and restaurants."
"Eerste besoek aan Amanzimtoti. Ons verkies gewoonlik om Margate/Ramsgate toe te gaan. Daar is ongelukkig geen snorkel areas wat ons kon besoek nie. En die swem strande is nogal ver uit mekaar uit. "
"The town is outdated and restaurants does not meet the standards. You have to go to the malls to get some descent meals to eat. The town itself is not very clean."
"Vir seker sal ek graag wil sien dat Amanzimtoti polisie toegangsbeheer toepas gedurende die Kersfees- en Nuwejaartydperk, want motors en mense wat strande besoek, versper die paaie en ingange na die woonstel komplekse. Drank misbruik en vullis strooiery in strate en op strande moet ernstig beheer word, want oral is besope mense wat raas en vullis strooi. Baie swak beeld vir Amanzomtoti met so baie vakansiegangers oor die tydperke."
"Was verbaas dat daar so lekker groep mense oor Desember op die strand was. "
"Julle moet 'n bunny chow gaan eet by die winkeltjie op die hoofstrand, vinger-lek-lekker ."
"Hoofstrand was lekker, ook maar vreeslik vol stokke en goed, wat hulle gerus kon laat ophark. Maar vermaak, musiek en ander dinge was goed."
"Dis 'n vissermanstrand met geen fasiliteite. Maar 'n skoon strand en lekker om te gaan stap. Winkelspruit strand is net n klipgooi weg."
"Die dorp is bietjie vervalle en vuil. Maar die hoofstrand is skoon, baie sekuriteit en goeie diens van lewensredders en vermaaklikheid."
"Galleria mall absoluut uniek en die moeite werd om te besoek. Het die kindervermaak saam my kleinseun baie geniet."
"Alhoewel ons gereeld die Noordkus besoek, is Amanzimtoti in alle opsigte beter as beide Umhlanga en Ballito. Alles is binne loopafstand. Mall, gym, restaurante, glybane vir kinders."
"The whole family had a great time, very entertaining for my kids, not too busy. I would definitely recommend it to my friends."
"Aangename kusdorpie. Die paaie in die algemeen kort instandhouding - nie groot instandhouding - net 'n bolaagvulling."
"Ons het al by baie plekke in en om Amanzimtoti gebly. Ons gaan elke keer terug. Dit is werklikwaar 'n baie lekker plek."
"This place rocks man! You won't make a mistake going here. It's the ultimate holiday destination."