Verified Reviews
Amanzimtoti
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Amanzimtoti
Rated 4.5 out of 5 based on 980 reviews.
"Dis 'n heerlike strand en dis stil en rustig, nie woelig en besig soos bekende strande rondom Warner Beach nie. Skoon en netjies."
"Warner Beach self is wonderlik. Daardie deel van die Natalkus het kilometers se strand, so jy voel nooit doodgetrap nie. Ook goed gepatroleer deur die polisie."
"Al wat ek kan byvoeg is dat dit definitief die moeite werd was. Naby aan Durban en Scottburgh."
"A friendly place although obviously an older area with not much new development. Galleria is a lovely shopping centre with good entertainment for kids. "
"Die "Thirsty Whale" is 'n billike eetplek met 'n vriendelike atmosfeer wat op die strand geleë is. "
"Wonderlike plek, gee mens die plattelandse rustigheid met net die regte hoeveelheid van die stad se geleenthede."
"Amanzimtoti is lekker naby aan 'n besige stad en groot winkelsentrums, maar mens kan ook rustig daar verkeer indien jy sou wou."