Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Atlantic Seaboard

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Atlantic Seaboard

Rated 4.7 out of 5 based on 292 reviews.

Hout Bay, Atlantic Seaboard

MooiBaai

"Natuurskoon en restaurante met die leefstyl is wêreldklas."

Hout Bay, Atlantic Seaboard

Flora Bay Resort

"Best and beautifulles place to visit!"

Hout Bay, Atlantic Seaboard

Le Marais

"Ek was al voorheen daar met vakansie, het in Kaapstad middestad gebly, Houtbaai is 'n ongelooflike mooi plek, my hart gesteel. Wil daar gaan bly, dis regtig pragtig. Vriendelike mense."

Hout Bay, Atlantic Seaboard

Vlakkenberg Uitsig Tuinwoonstel

"Baie mooi dorp en sentraal geleë."

Hout Bay, Atlantic Seaboard

Whittlers Lodge

"Die omgewing en uitsig is baie pragtig. "

Three Anchor Bay, Atlantic Seaboard

Green Point Self-Catering Studio

"Heerlike stil gebied. Naby verskeie toeriste aantreklikhede."

Hout Bay, Atlantic Seaboard

Bullrush Cottage

"To go out for dinner you have to know were to go, the centre is ot that cosy. For exploring the Cape, it is well situated. If you like to go for a drink in the evenings I would choose a different spot."

Hout Bay, Atlantic Seaboard

Flora Bay Resort

"Moet aandag gee aan informele behuising teen berg. Skep 'n swak indruk en doen afbreek aan area. Veral die betogings wat daar was met ons verblyf. Kos en eetplekke uitstekend."

Hout Bay, Atlantic Seaboard

House Cherry

"Asemrowend en 'n belewenis!"

Hout Bay, Atlantic Seaboard

House Cherry

"Baie mooi omgewing, lekker eetplekke."

Hout Bay, Atlantic Seaboard

Chateau Neuf du Cap

"Ons is mal oor Houtbaai. Baie om te doen en naby alles."

Hout Bay, Atlantic Seaboard

The Beach House

"Baie mooi en interessant met vele besienswaardighede. Baie sentraal geleë."

Hout Bay, Atlantic Seaboard

House Cherry

"As mens wil rus en herlaai is dit die ideale plek."

Hout Bay, Atlantic Seaboard

House Cherry

"Daar is vele restaurante om van te kies en meer as genoeg om te doen vir sakpas pryse."

Three Anchor Bay, Atlantic Seaboard

Green Point Self-Catering Studio

"Het 'n gevoel van absolute veiligheid ervaar. Kon laataand afstap na die see toe."

Three Anchor Bay, Atlantic Seaboard

Inverness

"Drie Ankerbaai is 'n gerieflike omgewing met alles wat mens nodig het. 'n Mens het nie 'n motor nodig nie - MyCiti-bus ry gereeld en die promenade is 'n heerlike ontspanningsarea. "

Hout Bay, Atlantic Seaboard

House Cherry

"Ons het 'n baie sagte plek vir Houtbaai, die plek het 'n outentieke gevoel. Die baai is pragtig, daar is heelwat aktiwiteite om te doen, en die kos in die lokale restaurante is fantasties! Sal enige persoon aanbeveel om Houtbaai te besoek, die area is regtig 'n juweel."

Hout Bay, Atlantic Seaboard

Flora Bay Resort

"Die boottrip na die eiland toe met die robbe is 'n moet!"

Hout Bay, Atlantic Seaboard

Chateau Neuf du Cap

"Houtbaai is 'n pragtige plek met baie eetplekke om van te kies, asook genoeg winkels vir gerieflike inkopies doen. Dit is ook sentraal gelee."

Hout Bay, Atlantic Seaboard

The Beach House

"Stunning! Ons het ons harte daar verloor!"

Hout Bay, Atlantic Seaboard

Whittlers Lodge

"Taxibestuurders is absoluut chaoties - stop net waar en wanneer hulle wil sonder aanduiding."

Hout Bay, Atlantic Seaboard

House Cherry

"Houtbaai is so 'n bekoorlike plek. "

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!