Verified Reviews
Beaufort West
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Beaufort West
Rated 4 out of 5 based on 1694 reviews.
"Hulle het al 5 jaar droogte, wees spaarsamig met water indien jy daar gaan oornag."
"Ons het 6 uur die oggend vertrek uit Beaufort-Wes op pad na Kaapstad op Saterdag die 15de Desember, blykbaar die besigste naweek van die jaar. Daar was ‘n tou voertuie van ongeveer 5 km buite die dorp op pad Noordwaarts. ‘n Tydelike verbypad sal dalk help om frustrasie te verminder. Dit maak die dorp ‘n goeie oornagplek."
"Vriendelike mense, sit beslis 4 Sheeps Restaurant op jou "to do list"."
"Die dorp is mooi en netjies en vol geskiedkundige plekke. Idiaal gelee vir 'n oorslaapplek op pad kaap toe."
"Baie om te sien en te ervaar. Ons tydjie was egter bietjie beperk. Sal baie graag langer daar wil vertoef en kuier."
"Beaufort-Wes is 'n gemaklike halfwegstop. Ryk geskiedenis dorpie en baie om te doen."
"'n Gerieflike stop op pad Kaap toe as jy van ver af kom met keurige gastehuise!"