Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 2068 reviews.
"Universitas is near the Universitas Hospital and not too far from the CBD. It is out of the hustle and bustle of CBD and gives one quiet surroundings when needed. "
"Rustige woonbuurt. Verkeer is hanteerbaar en daar is veilige gedeeltes vir stap of draf namiddae. "
"Universitas is meer geskik vir familie van studente wat by Kovsies studeer. Tog, met inkopiesentrums, sportgeriewe en casino binne maklike bereik kan toeriste hul tyd daar baie geniet."
"Ken nie eintlik die omgewing nie maar lyk netjies en veilig sover ek kon sien."
"Doen navorsing om die meeste uit die geskiedkundige stad te kry. Die Oorlogsmuseum en Vrouemonument 'n moet."
"Not too bad. Shops and restaurants were a bit hard to find."
"Die stad van rose gaan gebuk onder droogte op die oomblik. Sekere dele in die stad mag gevaarlik wees. So hoor ons by die inwoners."
"Wat vir ons baie gemaklik was is die feit dat hulle gastehuis loopafstand vanaf die winkelsentrum is. Restaurante, apteek, banke asook die Spar ens."