Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Ons was dalk net die verkeerde tyd van die jaar daar, maar dit was ongelooflik besig gewees!"
"Definitely a place worth visiting. The country side with it's winelands absolutely beautiful. Air is crisp and clean. Riebeeck Kasteel, which is very close, definitely worth visiting. Lovely little shops."
"Altyd 'n goeie bestemming om vakansie te hou met goeie strande en lekker kos plekkies!"
"Pragtige dorpie, maar verkies meer die plaas se natuur as dit by verblyf sal kom."
"Ons het Oakhurst Olives, Moniki Chocolatier en die vonkelwyn by Twee Jonge Gezellen in die omgewing baie geniet."
"Dit sal ideaal wees, veral omdat dit baie sentraal geleë is vir rondry om die pragtige besienswaardighede te besoek."
"As ek kan sal ek 'n groot kompliment vir die munisipaliteit gee. Nuwejaars dag was besig en bemors, maar daai aand na 23:00 het hulle kom skoonmaak en al die rommel opgetel. Elke dag is die Strand netjies en skoon en dis baie skaars waar jy dit sien. 10 uit 10 Strand, dit wil gedoen word."
"Strand self is 'n bietjie industrieel, maar daar is soveel om te doen in die omgewing dat daar nie 5 min is wat jy verveeld sal wees nie."