Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Boland

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland

Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.

Tulbagh, Boland

Witzenberg Base Camp

"Baie nice dorpie en die locals is baie vriendelik."

Paarl, Boland

De Villiers Family Farm

"Ons het net oorgebly en deurgery, nie as bestemming gehad nie."

Worcester, Boland

Linge Longa

"Ek het groot geword in Robertson en ek sal nie Worcester kies as 'n toeristebestemming nie."

Tulbagh, Boland

Fraaigelegen Farm

"Pragtige, historiese Kerkstraat en die omliggende wynplase is fantasties!"

Paarl, Boland

Madeliefie

"Jy moet jou rigting en plekke in die Paarl ken - dit kom maar deurmekaar voor. Vra maar vir Minette vir voorstelle vir resaurante. Die meeste is bietjie weggesteek."

Stellenbosch, Boland

Guinea Vine

"Toegang tot Stellenbosch vanaf die N2 of R310 is 'n nagmerrie. Gebruik liewer die R44 of R46 vanaf die N1."

Tulbagh, Boland

Eikelaan Farm Cottages

"Sommige van die wynplase laat nie hul besoekers soos gaste voel nie, iets waarmee ander plekke wel slaag."

Franschhoek, Boland

The Restful River House

"The Wine Tour was great, stunning scenery, lovely wines, good fun. It just gets rather expensive."

Stellenbosch, Boland

Feel @ Home

"Grew up in Stellenbosch, so have a long history and love of the town."

Boland

Helderbosch Self-catering Accommodation

"Ongelooflike mooi omgewing, met pragtige berge en mooi wynplase."

Paarl, Boland

Robert's Place

"Wat 'n lieflike dorp! Daar is iets vir almal om te doen en die mooiste restaurante met heerlike etes om te besoek."

Worcester, Boland

Wykeham

"Worcester is very clean and has so many beautiful wine farms to visit. The people are friendly and helpful."

Riebeek-Kasteel, Boland

La Montagne Lodge

"Ons tweede keer daar. Ongelooflik baie om te doen vir so 'n klein dorpie. Baie lekker restaurante en heelwat plase om the besoek vir 'n lekker wyn- of olyfproe."

Stellenbosch, Boland

Marie B&B

"Alles is naby geleë."

Wellington, Boland

La Rochelle

"Tydens besoek in Februarie 2022, net warm."

Paarl, Boland

Robert's Place

"Ons is lief vir die Paarl."

Boland

Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage

"Wonderlike streek met vriendelike mense. Goeie paaie en skoon dorpe. Te lekker."

Franschhoek, Boland

Mountain View Cottage

"Nice place if you are interested in wine."

Paarl, Boland

The Orange Bowl

"Baie mooi plek, mooi groen. Baie om te doen, klomp plekke om te besoek. Mense is vriendelik."

Prince Alfred Hamlet, Boland

Mon Desir Gastehuis

"Lekker plek met roetes vir mountain bike ry."

Paarl, Boland

Seventeen Lillies

"Ek is eintlik van die Weskus of platteland waar ons gewoond is aan minder verkeer en mense-opeenhoping. Die vrugte en groen landskap is rêrig 'n plus vir die omgewing."

Page
Page 47 - Showing 1381 to 1410
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!