Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Dit is so 'n pragtige plek en die mense is vriendelik! Daar is baie om te doen. Die natuurskoon is asemrowend."
"Hermon is naby Riebeek-Kasteel, Wellington, etc. Fantastiese ligging en net 'n uur van die stad, see en groot wynroetes."
"Die skoon lug en baie wynplase om van te kies het ons naweek baie lekker gemaak."
"Worcester en omgewing bied baie vir die toeris en mag dit die moeite werd wees om die toerismesentrum te besoek of meer op die internet na te slaan."
"Mense moet asb hulle maskers dra! Veral saans in Dorpstraat! "
"As jy lief is vir wyn, kan jy nie in 'n beter dorp gaan bly nie. Duisend wyne om van te kies en slegs 'n paar minute van die see af (Strand en Gordonsbaai). Naby geleë dorpe maak vakansie hou soveel lekkerder. En S'Bosch se studente is iets vir die oog!"
"Very beautiful area of the Cape, so much to do. Towns like Wellington and Paarl in close traveling distance."
"Omgewing is asemrowend mooi. Die wine tram is 'n fantastiese ondervinding en 'n definitiewe moet!"
"Love die plek! Ek en my verloofde sal en wil weer en weer soontoe te gaan!"
"Stellenbosch het meer as net sy wynplase. Die dorp het baie interessante eetplekke, kuns en die Botaniese tuine is 'n moet."
"Daar is redelik baie dinge om in Paarl te doen, en moenie van die wynproe vergeet nie! Baie staproetes, en die Afrikaanse Museum- en monument sowel as Paarl Rock is iets om te besoek."
"Quaint and well maintained town with lots of beautiful historic buildings to admire."
"Stellenbosch is uit die hemel. Dit is veilig, skoon en baie goed versorg. Dit is die perfekte area vir enige persoon met 'n lus vir lewe."