Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Daar is verskeie wynkelders wat besoek kan word, asook museum wat die aardbewings in Tulbagh met foto's beskryf. Daar is ook vrugteplase wat besoek kan word, met pere en appels wat uitvoer-gehalte is."
"Pak jou eie medisyne aangesien die winkels oorweldig kan raak."
"Baie mooi dorpie. Dink daar is iets vir almal! Te veel keuses tussen wynplase en aktiwiteite so jy gaan were en weer moet terug gaan."
"Pragtige ou dorp. Boomryk en amper-plaas. Ons het selfs die Taalmonument besoek wat ons laas besoek het met sy inhuldiging."
"Oulike dorp met baie karakter en vriendelike mense."
"Such a lovely quaint town. Very clean and well kept. Interesting restaurants and shops. A must see."
"Ons bly nie ver van Paarl af nie maar het nog nooit vakansie gehou daar nie, dit was die eerste keer en ons sal defnitief weer gaan. Dis 'n pragtige wereld."
"Dorpie is stil en het Covid 19 duidelik sy kloue daar ook in geslaan. Sonder om negatief te wees, dink ek net Covid 19 het te veel van slaansak geraak? Dis nie rede om alles net te laat gaan nie?"
"The town itself does not have very much to do but the surrounding area and wineries are lovely."
"I am fluent in English, but was a nice surprise to be able to use my mother tongue Afrikaans almost everywhere in Paarl."
"Great place to visit. Ideal for getting away from the hustle and bustle of the city."