Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Lovely sandy beach to walk and relax, some nice cafes and a couple of very good restaurants. Bit too windy some days. "
"Franschhoek is ‘n toerisme-mekka! Eetplekke en kuierplekke aan die brand."
"Moenie die Stellenbosch Botaniese Tuine mis nie! Daar is die grootste versameling bonsai-boompies wat ek nog ooit gesien het en baie ander pragtige inheemse plante. Gaan loop ook in Dorpstraat en stop vir 'n lekker stukkie melktert en koffie!"
"Do visit De Brasserie, very nice restaurant if you have a special occasion."
"Lieflike veilige area naby aan Universiteit, Spar en restaurante."
"Uitstekende restaurant, interessante area om te besoek en dagreise vanaf te doen na verskeie gedeeltes in die boland."
"Stellenbosch is nie vir ouer mense nie. Die jongmense trap jou dood daar. As jy jonk en kriewelrig is, is dit die plek vir jou. Ek was net daar vir besigheid. Dis definitief te besig vir 'n vakansie. Daar is baie om te sien, maar die winkels is vreeslik duur."
"Dit is 'n gegoede deel met lieflike huise en tuine naby die berg. Dit lyk of sekuriteit nie 'n probleem is nie. Sal moeilik wees om daar te bly sonder vervoer, tensy 'n mens 'n kranige stapper is!"
"It's a great holiday destination for socialites. Young people will enjoy the buzz since the University is at the centre of it all. "
"Subjektiewe kommentaar, een maal 'n Goudini-afstammeling, sal jy altyd teruggaan en tans staan ons verwonderd oor die toerisme -bedryf wat so floreer. Wonderlik."
"Mostertsdrift is stapafstand vanaf die Universiteit van Stellenbosch se dameskoshuise wat naby die Jan Marais Natuurreservaat geleë is en dit is ook 'n klipgooi vanaf STIAS."