Verified Reviews
Border Area
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Border Area
Rated 4.3 out of 5 based on 1510 reviews.
"Maclear is die tipiese plattelandse dorp. Moet dus nie verwag dat jy Checkers, Pick en Pay en dergelike winkels daar gaan kry nie. Daar is wel 'n Spar waar jy meeste van jou benodigdhede kan kry. Die Maclear Slaghuis bied uitmuntende vleis en vleisprodukte in dit is aan te beveel."
"Klein dorpie. Baie rustig. Bring wat jy nodig het, want daar is nie baie winkels met baie goed nie. Perfek vir 'n wegbreek van alles af. Die strande is ongelooflik."
"Ons het tee en scones geniet by Morgan Bay Hotel. Nahoon strand bly maar net een van die mooiste ooit!"
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Mitford Hotel"Natuurliefhebber-, stapper- en voëlkykersparadys. Beslis 'n plek om hoog bo-op 'n reiswenslys te plaas. Ek sal beslis eendag weer hier wil kuier! Dankie aan die gemeenskap wat die omgewing so mooi bewaar!"
"Ons sal enige tyd in Gonubie oornag en daar na die strand gaan. Die dorp gedeelte het dit nie vir ons gedoen nie."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Lagoon View"One of South Africas best kept secrets. Go visit Double Mouth when you are there."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Lagoon View"Pragtige omgewing, het dit net van die strand af beleef tydens ons Strandloper staptog."
"My 3de keer daar, nie 'n baie skoon stad nie, en baie hartseer hoe alles net uit mekaar val."
"Sjoe! Wat 'n plek! Die natuurskoon slaan jou asem weg. Rhodes is so vriendelik en reisigervriendelik. 10 uit 10."
King Williams Town, Border Area
Glencoe Guest House"Not well kept. Has beautiful old architectural buildings. King Williamstown is dirty and the municipality has not looked after its streets and areas."
"Pragtige natuurskoon en heerlike swemstrand. 'n Oulike sentrum is naby waar jy alles kan koop wat nodig is."
"Kei Mouth is a good travel destination. A lot needs to be improved though , like 1. Improving / Upgrading the connecting road to the Kei river."