Successfully reported

Verified Reviews

Cape Karoo

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Karoo

Rated 4.5 out of 5 based on 2924 reviews.

Ladismith, Cape Karoo

Uitsig Cottages

"Ladismith, die dorpie self het ook pragtige bekoring. Hoewel ons net die strate heen en weer gery het, glo ek om die straatjies met sy pragtige huise en ou argitektuur te voet te doen sal heerlik wees. Die Klein Karoo dorpies vat mens weer terug in tyd en alles loop baie lekker stadiger daar - soos dit moet! Ladismith is ook baie naby aan Calitzdorp, Oudtshoorn, Barrydale en Montagu - om nie te praat van die pragtige Swartbergpas nie!"

Prince Albert, Cape Karoo

Sudden Comfort

"Een aand is te min, moet minstens twee aande oorbly, sodat jy Prins Albert behoorlik kan geniet."

Prince Albert, Cape Karoo

Aloe Guest House

"Sou graag die Kokkedoor stoor wou gaan sien het, maar kon nie eens daar inkom nie."

Sutherland, Cape Karoo

Perlman House

"Vir seker 'n plekkie om te besoek! Gaan kyk die sterre by Sterland of die sneeu in die winter. "

Sutherland, Cape Karoo

Blydevooruitsig Guesthouse

"Pragtige, netjiese plattelandse dorpie."

Prince Albert, Cape Karoo

Aardvark House

"Baie lekker dorpie om rustig in te wees. Eet by Henry en geniet dit baie."

Cape Karoo

Jagerskraal Guest Farm

"Asemrowende omgewing."

Prince Albert, Cape Karoo

Casa Milorca

"Mens moet langer daar wees om alles te verken! Pragtige dorp en omgewing. Probeer om dit te alle koste te behou."

Prince Albert, Cape Karoo

Swartberg Hotel

"Geniet die Karoo-dorp vreeslik en gaan vir seker terug."

Cape Karoo

Skoorsteenberg Farm and Cottages

"Unique landscape and good for the soul! Tankwa Padstal a must visit for all!"

Prince Albert, Cape Karoo

Nieuwehuyz

"Pragtige dorp, baie om te sien en heerlike plekke om te eet en drink."

Ladismith, Cape Karoo

Ladismith Manor

"Lekker eetplekkies in die dorp."

Ladismith, Cape Karoo

A Touch of Plaas

"Ons is baie mal oor Ladismith, want dit is soos 'n groot plaas gemeenskap."

Sutherland, Cape Karoo

The Artist Cottage

"Lieflike dorp. Sal vir seker weer gaan."

Merweville, Cape Karoo

Net Genade

"‘n Regte egte vriendelike Karoo-dorpie, waar my gunsteling Afrikaanse sepie, Die Boekklub, afgespeel het."

Ladismith, Cape Karoo

Red Rock Cottage

"The views driving from Cape Town to Ladismith are phenomenal."

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo Huisie

"Sal gou weer daar stop, lieflike dorpie."

Cape Karoo

Blesfontein Guest farm

"Sal weer besoek."

Matjiesfontein, Cape Karoo

Rietfontein Private Nature Reserve

"Dit is 'n baie interessante dorp en die mense is baie behulpsaam. Die museums is goeie waarde vir geld. "

Prince Albert, Cape Karoo

The Cottage

"Ouwêreldse bekoring, mooiste dorpie in die wêreld! "

Sutherland, Cape Karoo

Sterland La Pari Pari & Bay Window

"Mooi, skoon en vriendelike dorp."

Prince Albert, Cape Karoo

Aloe Guest House

"Regtig 'n juweel van die Karoo met die asemrowende Swartberge in die agtergrond. "

Sutherland, Cape Karoo

Sterland Kampering

"Wil graag weer gaan vir 'n langer kuier."

Prince Albert, Cape Karoo

Casa Milorca

"African Relish and Prince Albert Olives - both worth a visit!"

Prince Albert, Cape Karoo

Travellers Rest

"Baie skoon dorp, 'n rariteit in ons land."

Prince Albert, Cape Karoo

The Cottage

"Pragtige dorp met baie om te doen."

Prince Albert, Cape Karoo

Mirtehof Guest Farm Estate

"Prins Albert is 'n ontvlugting vir dié wat 'n gejaagde lewe ly. Hier kan jy ontspan, hardloop, fietsry, olywe en wyn proe en bitter lekker eet! Dit is ook 'n bonus as jy lief is vir die natuur. Die Swartbergpas is iets om te beleef, daar is staproetes en as jy jou verblyf reg kies, uitsigte wat jou asem wegslaan. Beslis 'n plek om te besoek!"

Merweville, Cape Karoo

Essies se Weglê-nessie

"Die mense behoort die sterreprag meer aggressief te bemark en so ook die wonderlike vleis en vleisprodukte van die plaaslike vleishandelaar. Ongelooflik."

Page
Page 62 - Showing 1831 to 1860