Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Het nog altyd Kaapstad so ervaar dat ek elke keer jammer is as my vakansie verby is."
"Ons het verder gestap aan die Cape Camino en beveel dit ten sterkste aan om Kaapstad ook te voet te verken!"
"Kaapstad bly maar net ongelooflik. As jy pensioenaris is oor 60, dan is die kabelkarretjies net R100 retoer per persoon. Vat net jou ID saam."
"Great beaches and mountain views. Surrounding Gordon's Bay, Betty's Bay and Kleinmond. Easily accessible from Strand area."
"'n Wonderlike toeristebestemming met te veel plekke om te besoek in 'n kort naweek. Topklas restaurante en die pragtige Tafelberg maak dit 'n stad om beslis te moet besoek."
"Kaapstad moet mens so stukkie vir stukkie aanpak, daar is net te veel goed om alles op een slag te probeer doen."
"Van Riebeeckstrand en Kaapstad oor algemeen is 'n heerlike wegbreuk bestemming. Maklike vlugte. Besoek gerus kompanjie tuine, Butterfly World en Ocean World is."
"Die Kaap is skoon en georganiseerd met vriendelijke mense en flukse dienste. Al die ATMs werk altyd en die Polisie en Verkeerspolisie vat nie kanse met eie mense soos in die res van die land waar "bribes" 'n gewoonte geword het nie. Ek is regtig op my gelukkigste in die Kaap en sal graag daar wil bly. Dankie Pragtige Kaapstad."
"Kaapstad is 'n pragtige stad met baie besienswaardighede."
"Baie skoon en veilig, heeltemal die teenoorgestelde atmosfeer as Gauteng! Was so lekker gewees."
"Gordon's Bay village didn't have very good restaurants or bars."