Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Cape Town has an array of splendid activities, rich cultures and the most delicious sights, beaches and overall holiday gees!"
"Kaapstad is ideaal as jy vir 'n kusvakansie wil kom. Genoeg besig vir die wat hou van die stad, met baie toerisbestemmings om jou vir 'n tydjie besig te hou."
"Beautiful. Wynroetes toe weens Covid, maar kon nog steeds besienswaardighede sien en by familie kuier."
"Kaapstad is die mooiste plek, ek is mal oor die strande en die verskillende culture. Kaapstad is die beste!"
"Behalwe dat ons nie die strande en see kon geniet tydens die Desember/Januarie vakansie nie, bly die Kaap maar 'n mooi plek met 'n groot verskeidenheid om te sien."
"Sal definitief terugkom vir ’n kuier en daar is nog baie besienswaardighede wat besoek moet word."
"Sunny weather, great location a beautiful view. A majestic place. Will always love Cape Town."
"Kaapstad bly die beste vakansiebestemming vir ons as gesin, met 'n amper tasbare vakansie-atmosfeer en so baie om te sien en doen vir die hele gesin."
"Always great to be in Cape Town but being at the beach during lockdown and not being able to access it leaves a bit of a bitter taste, also couldn’t sip on cocktails or celebrate with champagne for the festivities so we will have to do it again when restrictions are lifted to get the full fun filled experience."