Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Avondale is a residential area of Cape Town, surrounded by a few schools and small houses, located uphill with a beautiful view of the Parow district and Table Mountain. "
"Gaan kuier gerus by Oom Eric! Jy sal nie spyt wees nie!"
"Baie rustig en stil. Netjies alles in plek. Gasteheer en vrou baie vriendelik. Dankie vir 'n wonderlike tydjie. "
"Sentraal geleë om alle besienswaardighede van Kaapstad en skiereiland vinnig te kan bereik."
"Ek sal Table View glad nie aanbeveel vir persone met kinders nie. Die hoofstraat klink asof dit vir 'n renbaan gebruik word, alle ure van die dag. "
"Mouillle Point is die heel beste plek om te bly veral vir die Cape Town Cycle Tour. Die uitsig was 'n droom. Dit is so geweldig sentraal. Jy kan regtig in die oggende na die wegspring toe ry met jou fiets en jy is letterlik 'n klipgooi weg van die wenstreep af. "
"'n Vakansie is wat jy daarvan maak. Ons het die twee dae gebruik om uit te rus na 'n besige SA Kampioenskappe en ek sal enige tyd weer daar vakansie hou."
"I liked being near the mall and near the Eco-centre, overlooking the Intaka Island. We could bird watch from our balcony."