Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.

Parow, Cape Town

Upstairs Selfsorg Akkomodasie

"Centrally located and Uber worked well."

Seaforth, Cape Town

Rocklands Nest

"Baie mooi dorpie met karakter. Net jammer daar is nie 'n Spar of ander winkel naby is nie. Nogal 'n entjie om te ry na naaste inkopiesentrum. Ek sien hulle is darem besig met 'n sentrum in Simonstad. Dalk bietjie ver van Kaapstad en wynroete af, maar n baie lekker bestemming met lekker dorpies rondom met die lekkerste restaurante."

Strand, Cape Town

Taliers Self-catering Accommodation

"Strand beach is a lovely long, spacious beach with safe swimming and the waters are warm and divine! Sometimes it can get a bit windy/sandy, but usually it's just nice and sunny in summer. The beach is very big so it can handle huge crowds. A lot of eateries, ice-cream shops and take-away places to keep the tummy full. We enjoyed our few days there. "

Fish Hoek, Cape Town

La Sal Guest House

"Baie baie druk verkeer. Moet glad nie binne seisoen besoek nie."

Cape Town CBD, Cape Town

Mandela Rhodes Place Hotel

"Hop-on-hop-off bus is 'n moet as jy Kaapstad wil verken."

Fish Hoek, Cape Town

Berg Residence Self Catering

"In Vishoek self nie baie te doen nie, moet uitry na nabye plekke."

Claremont, Cape Town

"Dit was die eerste keer wat ek in Claremont tuisgegaan het. Claremont is baie sentraal wat toegang tot die nodige baie maklik maak."

Bloubergstrand, Cape Town

Modern Beachfront Apartment

"Fantasties! Skoon strande, lekker eetplekke en lieflike strandfront vir stap, draf en see geniet."

Hout Bay, Cape Town

Karrad Guest House

"Het die hawe vreeslik geniet. Vars vis gekry."

Strand, Cape Town

501 Wave Crest

"Lekker sentraal en naby als. "

Strand, Cape Town

Bensarhof Akkommodasie

"Strand is 'n lekker vakansie bestemming, ongelukkig baie winderig in Desember. Die strand front is baie wyd met groot swem gebied."

Strand, Cape Town

Wavecrest 1001

"Casa del Sol is a wonderful restaurant conveniently located on the seafront."

Hout Bay, Cape Town

MooiBaai

"Natuurskoon en restaurante met die leefstyl is wêreldklas."

Milnerton, Cape Town

Xanadu

"Goed geleë en sentraal om van daar af dinge te doen."

Strand, Cape Town

St Tropez 103

"Net 'n voorstel oor die eenheid, miskien 'n goeie idee om "window filming" aan die onderste gedeelte van die venters te sit vir meer privaatheid en dit sal die eenheid heelwat koeler maak."

Kenridge, Cape Town

27 on Kenridge

"Baie rustige en veilige omgewing. Sentraal tot baie plekke in Durbanville."

Rondebosch, Cape Town

Simply B Rondebosch

"Dis 'n pragtige en rustige buurt."

Muizenberg, Cape Town

Ocean Vista Muizenberg

"Ons het lekker gebly, maar ek was gebyt deur bedbugs."

Kenridge, Cape Town

Durbanvillestay

"Veilige stil buurt waar mens met gerustheid gaan stap of draf. Naby Tygerberg Mall."

Table View, Cape Town

G1 Infinity

"Ons as gesin soek altyd verblyf in hierdie area met 'n see-uitsig. Ons kom van Noord-Wes en wil nie graag in ander geboue vaskyk nie."

Bloubergstrand, Cape Town

3 Zeezicht Apartment

"Strand is baie mooi skoon."

Simon's Town, Cape Town

401 Simonsberg Heights

"Lieflike ou klein dorpie met die interessantste winkeltjies en restaurante."

Muizenberg, Cape Town

Seawards

"Felt safe and secure."

Strand, Cape Town

St Tropez 1208

"Die wind het baie gewaai. Tog was dit lekker en veilig."

Bellville, Cape Town

Domino and Autumn Self-catering Units

"Vir sommige mense mag dit dalk bietjie ver van die see af wees. Blouberg strand is 'n half uur weg. Maar ons het verkies om meer sentraal te wees. Bedoelend naby aan Kaapstad, die see en ook Stellenbosch, Franschoek ens. "

Page
Page 244 - Showing 7291 to 7320
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!