Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Baie sentraal en op al die hoofroetes. Vermy egter Voortrekkerweg. Eetplekke in Tygervallei heel skaflik."
"Lieflik boomryk en baie sentraal geleë en nie so besig soos die toeriste gebiede nie."
"Supermark naby, baie sentraal en gemaklik bekombaar met selfs die bus of stap as jy fiks is."
"Penguins are nice to see, scenery is awesome, great restaurants (The Lighthouse Cafe for dinner, Tasty Table for a quick lunch)."
"Bellville is gerieflik naby N1 en dis maklik om terug te ry huis toe. Dis ook baie netjies in die strate en hy het ook vele inkopie sentrums en supermarkte."
"Baie goed om te doen baie sentraal. Groot shopping en restaurante is naby. Die strand naby is puik."
"Mooiste plek ooit! So mooi en baie veilig. Ons het elke aand geloop tot by die restaurante en terug huis toe geloop. Dis naby alles en so vreeslike mooi plek."
"Dit is ideaal en sentraal geleë as 'n mens baie te doen het in Kaapstad."
"Bellville is baie sentraal, asook sy omliggende buurte soos Durbanville, Tygervallei, Parow en Kuilsrivier, met als wat mens verlang om byderhand te het, as om al die pad Kaapstad toe te ry."
"Na aan groot winkels, restaurante en kroeë. Veilig en bied 'n asemrowende uitsig op Tafelberg."
"Lekker naby die strand geleë, baie eetplekke en besienswaardighede naby geleë."