Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Kaapstad is die beste. Baie toeriste verkies die Kaap, maar meer moet gedoen word t.o.v misdaad en veiligheid, want dit is wat die toeriste laat twyfel om hierheen te kom, andersins is hul baie beïndruk met Kaapstad se besienswaardighede."
"'n Windlose en snikhete dag in die Kaap dra by dat Kaapstad in volle glorie beleef kan word: majestueuse berge omvou met die bloue see en uitgestrekte strande. Vis en tjips op die hawe is 'n moet."
"Die Kaap is altyd lekker, behalwe dat die pryse nie meer vir ons Suid-Afrikaners is nie. Die oorsese toeriste find baat hierby."
"Alles werk. Wat mense adverteer is wat jy kry. Dit bly 'n puik bestemming."
"Cape Town was amazing. The road markings and highways are very clearly marked and easy to get around. We visited quite a few places. We certainly will come back to Cape Town for holiday."
"Kaapstad is 'n plek met verskillende areas wat hul eie storie het en hulle vertel dit deur mense te nooi na gastehuise, wynplase, strande ensovoorts."