Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Loved the holiday vibe. People are also extremely helpful and friendly."
"Strand is 'n goeie vakansieplek en bedags was warm, maar die wind gedurende Desember is sterk en nie aan te beveel nie."
"Dit was my eerste keer in die Kaap en ek het dit verskriklik baie geniet. Die Kaap is beslis die mooiste plek waar ek nog was. Wat my dadelik opgeval het was hoe netjies en skoon dit oral in die Kaap is. Sypaadjies, winkelsentrums en strande was baie skoon. Ek kan nie wag om weer vakansie in die Kaap te hou nie. Stukkie van my hart het beslis daar agtergebly."
"Ons het ons net baie geniet, net 'n jammerte' n dag nadat ons verby die parlement gery het toe brand dit."
"Look outside the city bowl, there are many unexploited beautiful places to stay."
"Teleurgesteld oor die verval van woonbuurte, strate vuil en oral waar daar oop gronde is bly mense in tente of onder plastieksakke."
"We have family in Cape Town so are there often, always a pleasure."
"Ons het dit baie geniet. Het die hop-on hop-off bus, kabelkar, Constantia wynproe en Kirstenbosch buiteligfliek gedoen en het elke oomblik geniet. Die mense by elke aantreklikheid is vriendelik en baie behulpsaam. Sal dit enige tyd aanbeveel."
"Sal nooit moeg raak vir die see nie en Kaapstad is die beste plek in die wêreld om vakansie te hou, of self net 'n skelm nag oor te slaap om by die see te wees."
"The mother city is always a great destination for a little break so come out and experience the cape."