Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"It is a stunning place to visit and see all the sites and beauty. As for the wind and sea water being so cold was not a nice experience."
"Dis maar soos enige ander stad in my opinie, al verskil is dat dit by die see is en Tafelberg in die agtergrond is. Verkeer is erg, hawelose mense bly in tente onder brûe en alles is ook maar agter slot en grendel. Die enigste rede hoekom ons in die stad oorgebly het is omdat dit nader aan die lughawe is en ons vlug het vroeg vertrek die volgende oggend."
"Kaapstad en sy omliggende area bied soveel aktiwiteite en besienswaardighede. Dit is waarlik die elke sent werd!"
"Cape Town is so marvelous and it provides many places to live, visit, leisure and some fun."
"Kaapstad is die beste bestemming ooit! Die stad is skoon, die mense is vriendelik en daar is so baie om te doen. Net altyd 'n plesier om die Moederstad te besoek."
"Daar is 'n verskeidenheid wat jyself en ook 'n familie kan doen. Dit is baie skoon en paaie in baie goeie toestand en padtekens baie duidelik."
"By strand was atmosfeer jolig. Net onnet vertoon met tente wat enige plek opgeslaan word."